New You Forums

Go Back   New You Forums > Search Forums

Notices

Showing results 1 to 5 of 5
Search took 0.00 seconds.
Search: Posts Made By: Wafiya
Forum: South Africa 06-02-2013, 00:17
Replies: 37
Views: 25,812
Posted By Wafiya
Re: Anyone starting in Jan 2013

Celeste,

Glo my vry, jy is nie die enigste een wat sulke tipe diens van konsultante af kry nie. Ek het min of meer dieselfde stel afgeloop in die stad!

Gelukkig is hier baie "posts" oor die...
Forum: South Africa 05-02-2013, 17:12
Replies: 37
Views: 25,812
Posted By Wafiya
Re: Anyone starting in Jan 2013

Dankie Not2Much! dit gee my sommer weer 'n wip in my stappie. Ek weet ek is 'n vinnige verloorder, maar ek dink dit het baie te doen met "mind set". Ek is een van daai mense : as ek my kop op 'n ding...
Forum: South Africa 04-02-2013, 19:02
Replies: 37
Views: 25,812
Posted By Wafiya
Talking Re: Anyone starting in Jan 2013

More Almal,

Ek hoop julle het 'n "cheat Free" naweek gehad 8-). Ek het in totaal 3,9kg vir die week verloor. Dis so 'n bietjie "dissappointing" want ek het die vorige keer toe ek op Cohen was 7kg...
Forum: South Africa 31-01-2013, 17:51
Replies: 37
Views: 25,812
Posted By Wafiya
Re: Anyone starting in Jan 2013

Hi Not2Much,

Jo, ek sien jy is al oor half pad met jou gewig! Wanneer het jy weer begin? Hoe lank het dit jou gevat om die 22kg te verloor sover? Ek wil in totaal 19kg verloor, ek wil 5kg onder...
Forum: South Africa 30-01-2013, 22:00
Replies: 37
Views: 25,812
Posted By Wafiya
Anyone starting in Jan 2013

Hallo Almal,

Bly om te sien daar is darem vir ons ook 'n plekkie op die Forum. Ek het maandag met my plan begin:p. Ek was vanoggend skelm op die :gscales: en ek is sover al 2.1kg af. Dis my...
Showing results 1 to 5 of 5

 
Forum Jump
Custom T-ShirtsCustom Wrapped Canvas

All times are GMT +11. The time now is 09:08.


Powered by vBulletin® Version 3.8.5
Copyright ©2000 - 2026, Jelsoft Enterprises Ltd.