New You Forums

Go Back   New You Forums > Search Forums

Notices

Showing results 1 to 16 of 16
Search took 0.01 seconds.
Search: Posts Made By: Not2Much
Forum: South Africa 06-02-2013, 01:06
Replies: 37
Views: 14,184
Posted By Not2Much
Re: Anyone starting in Jan 2013

Hello Julle!

Celeste - ek sal die refeed gids vir jou e-pos, PM net vir my jou adres. Dan kontak jy weer daai mislukke mens en vra vir haar watter dae het dokter vir jou gekies - vandaar af kan...
Forum: South Africa 04-02-2013, 19:48
Replies: 37
Views: 14,184
Posted By Not2Much
Re: Anyone starting in Jan 2013

Dis flippen baie! Ek het in my eerste 4 weke net 6.2kg verloor. Verlede keer het ek net 5.8kg verloor!

Onthou die kliniek sê dat 'n stadige verloorder verloor 5 - 7kg in die eerste maand; 'n...
Forum: South Africa 31-01-2013, 18:02
Replies: 37
Views: 14,184
Posted By Not2Much
Re: Anyone starting in Jan 2013

Nee

Cohens 1: ek moes net 11 verloor (van 66 tot 55) maar toe verloor ek nog en het klaar gemaak op 48! So ek het 18 verloor in totaal en het heeltemal te min geweeg. Toe het ek weer 17 op getel...
Forum: South Africa 30-01-2013, 23:33
Replies: 37
Views: 14,184
Posted By Not2Much
Re: Anyone starting in Jan 2013

Chrissie - I actually replied to your post, but imagine my surprise when I couldn't see it! Don't worry about the lingo - as long as we have a little place called home! The Dr Cohen Support forum...
Forum: South Africa 22-01-2013, 19:44
Replies: 37
Views: 14,184
Posted By Not2Much
Re: Anyone starting in Jan 2013

Nou kom ons kry dit weer bietjie aan die gang!

Sê weer vir die mense hoeveel het jy nou in 5 dae verloor?

Blommie - jy kan maar bietjie hier ook praat...
Forum: South Africa 12-01-2013, 01:44
Replies: 37
Views: 14,184
Posted By Not2Much
Re: Anyone starting in Jan 2013

Baie geluk Blommie! Geniet nou jou laaste naweek - eet al die dinge wat jy weet jy gaan vir 'n lang tyd nie kan eet nie; onthou HOE dit proe - dit sal jou help wanneer versoekings daar is - jy kan...
Forum: South Africa 10-01-2013, 21:50
Replies: 37
Views: 14,184
Posted By Not2Much
Re: Anyone starting in Jan 2013

Daar is nog 'n dame van CT wat einde verlede jaar klaar gemaak het - Michmac - ook met baie goeie resultate. Ek sien sy loer nog so nou en dan in hier - soek haar op en lees haar dagboek as jy wil -...
Forum: South Africa 10-01-2013, 17:52
Replies: 37
Views: 14,184
Posted By Not2Much
Re: Anyone starting in Jan 2013

Blommie - het jy al 'n afspraak gekry by jou konsultant?
Forum: South Africa 10-01-2013, 00:00
Replies: 37
Views: 14,184
Posted By Not2Much
Re: Anyone starting in Jan 2013

Die van julle wat nog nie geloer het nie - gaan kyk gerus na Adele Burger se foto's - baie inspirerend!
Forum: South Africa 09-01-2013, 17:35
Replies: 37
Views: 14,184
Posted By Not2Much
Re: Anyone starting in Jan 2013

Adele - ek het vir jou 'n PM gestuur.
Forum: South Africa 09-01-2013, 17:06
Replies: 37
Views: 14,184
Posted By Not2Much
Re: Anyone starting in Jan 2013

Miskien 'n opvolg van Bertha se storie in Sarie - sy het ook mos swanger geraak op Cohens....

Het jy nog kontak met jou konsultant, en in watter area is sy? Miskien kan sy die tydskrif kontak?
...
Forum: South Africa 08-01-2013, 20:24
Replies: 37
Views: 14,184
Posted By Not2Much
Re: Anyone starting in Jan 2013

Hi Adele - ek dink ons moet kyk of hulle nie 'n artikel in 'n tydskrif van jou ongelooflike gewigsverlies kan plaas nie? Daar is omtrent elke week 'n storie in HG of Sarie van dames, en hulle het nie...
Forum: South Africa 08-01-2013, 01:31
Replies: 37
Views: 14,184
Posted By Not2Much
Re: Anyone starting in Jan 2013

Baie geluk met jou prestasie(s)! Nou net jou nuutste foto gesien - jy lyk regtig pragtig! Moenie skaam wees om nog te plaas nie.

Net versigtig wees - dit is baie lekker om maerder te wees as wat...
Forum: South Africa 07-01-2013, 21:38
Replies: 37
Views: 14,184
Posted By Not2Much
Re: Anyone starting in Jan 2013

Ja - die forum en die ander inspirerende verhale help 'n mens baie om gemotiveerd te word! Dit help ook om jouself 'accountable' te hou. Die grootste fout (in my opinie) is om weg te beweeg - wanneer...
Forum: South Africa 07-01-2013, 19:49
Replies: 37
Views: 14,184
Posted By Not2Much
Re: Anyone starting in Jan 2013

Waar is die ander dames - Celeste, Adele (sien jy't toe refeed suksesvol voltooi?!), JellyBean (sien jy's online...) - hoe gaan dit met julle?
Forum: South Africa 07-01-2013, 18:46
Replies: 37
Views: 14,184
Posted By Not2Much
Re: Anyone starting in Jan 2013

Hi Ladies

I am from Pretoria and completed Cohens in August 2012. I am sad to say that I have to return for various reasons to lose about 12 kilos that I picked up again. No excuses - the program...
Showing results 1 to 16 of 16

 
Forum Jump
Custom T-ShirtsCustom Wrapped Canvas

All times are GMT +11. The time now is 07:57.


Powered by vBulletin® Version 3.8.5
Copyright ©2000 - 2025, Jelsoft Enterprises Ltd.