New You Forums

Go Back   New You Forums > Search Forums

Notices

Showing results 1 to 6 of 6
Search took 0.01 seconds.
Search: Posts Made By: Not2Much
Forum: South Africa 13-02-2013, 18:20
Replies: 15
Views: 10,176
Posted By Not2Much
Re: February/Februarie 2013

As jy nie 'n probleem het om canderal te gebruik nie, gebruik dit maar eerder - die maaskaas is nogal skerp sonder dit. Wat ek ook gebruik het gedurende my eerste keer, was sagte lae-vet ricotta kaas...
Forum: South Africa 12-02-2013, 18:29
Replies: 15
Views: 10,176
Posted By Not2Much
Re: February/Februarie 2013

Runninggirl - dis nou of nooit Vrou - jy kan dit doen! Hou net moed! Terloops - het jy al 'n 'kaaskoekie' probeer maak met fyn provita as 'n basis; maaskaas met 'n sakkie versoeter; en 'n gesnyde...
Forum: South Africa 07-02-2013, 21:11
Replies: 15
Views: 10,176
Posted By Not2Much
Re: February/Februarie 2013

Hi TrueMe - ja jong - ek is nog hier...of liewer - ek is terug!
Forum: South Africa 07-02-2013, 18:38
Replies: 15
Views: 10,176
Posted By Not2Much
Re: February/Februarie 2013

Baie bly vir jou Celeste!

Toevallig gaan ek ook baie streng bly op Cohens tot die 21ste toe - dan gaan ek kroek! My suster (so pas 30 geword) kom kuier vir my vanuit die Kaap en ek gaan haar...
Forum: South Africa 06-02-2013, 18:01
Replies: 15
Views: 10,176
Posted By Not2Much
Re: February/Februarie 2013

Groot plesier Celeste!

Jy moet weer ten minste 7 - 10 kroekvry wees vir die beste refeed resultate. Doen wat jy moet om daar te kom Girl - jy sal daai 3 kilos heel moontlik afskud in 10 dae (mos...
Forum: South Africa 06-02-2013, 01:18
Replies: 15
Views: 10,176
Posted By Not2Much
February/Februarie 2013

So noudat ek nie meer die enigste Saffer hier is nie, kom ons kry ons forumpie weer aan die gang!

So now that I am not the only Saffer here anymore, let's get this party started again!
...
Showing results 1 to 6 of 6

 
Forum Jump
Custom T-ShirtsCustom Wrapped Canvas

All times are GMT +11. The time now is 08:02.


Powered by vBulletin® Version 3.8.5
Copyright ©2000 - 2025, Jelsoft Enterprises Ltd.