#1
|
||||
|
||||
SA keuses
Hallo julle my niggie wat saam my op cohen is gaan suid afrika toe hulle vlieg sondag oor. Sy is nou halfpad met haar cohens journey.......sy wil graag met haar progam aangaan as sy daar is maar weet ons kos keuses kan verskil Kan julle dalk vir my julle keuses van crackers gee watter yogurts, tipes vis, gaskoeldrank, en sweetners dit sal baie waardeer word ..........net ter inligting cohens is di eerste enstige "dieet" waarop sy gegaan het en sy doen wonderlik en sy byt baie goed vas sy se Dr Cohen is n bestiering van Bo.......
|
Tags |
keuses |
Thread Tools | |
Display Modes | |
|
|