New You Forums

Go Back   New You Forums > Community Chat Time! > South Africa

Notices

Reply
 
Thread Tools Display Modes
  #21  
Old 11-01-2013, 22:21
Blommie's Avatar
Blommie Female Blommie is offline
Here to learn!
 
Join Date: Dec 2012
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 833
My NYF Diary
Default Re: Anyone starting in Jan 2013

Jippie! My afspraak is Dinsdag 14:00. So as alles goed verloop gaan ek sommer Woensdag met die skouer aan die wiel begin. Thanks N2M ek gaan verseker vir Michmac soek om haar dagboek te lees. Dit is regtig amazing om almal se posts te lees en te sien wat hulle deur gemaak het om te kom waar hulle is!! Regtig baie motiverend!!
__________________
Blommie

No matter how many times I break down there is always a little piece of me that says NO, you're not done yet, GET BACK UP.





I am waterwise x 1

Goal 1:70kg - Done 6 Aug 2013
Goal 2: 65kg - Scheduled 20 Aug 13
Goal 3: Start pole-dance lessons
Goal 4: 60kg
Goal 5: Start refeed
Reply With Quote
  #22  
Old 12-01-2013, 01:44
Not2Much's Avatar
Not2Much Female Not2Much is offline
Dedicated New You Forum Nut
 
Join Date: Jun 2012
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 1,169
My NYF Diary
Default Re: Anyone starting in Jan 2013

Baie geluk Blommie! Geniet nou jou laaste naweek - eet al die dinge wat jy weet jy gaan vir 'n lang tyd nie kan eet nie; onthou HOE dit proe - dit sal jou help wanneer versoekings daar is - jy kan net dink: 'Ag ek weet hoe proe Cadbury's choklits/pizza/wyn/watookal' - en jy kan 'n nuwe leuse aanneem wat baie van ons doen - 'Nothing Tastes As Good As Skinny Feels!'

Lekker naweek almal!
__________________
Started maintenance on 12 February 2015 - weighing 52.3kg




Reply With Quote
  #23  
Old 12-01-2013, 02:27
Blommie's Avatar
Blommie Female Blommie is offline
Here to learn!
 
Join Date: Dec 2012
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 833
My NYF Diary
Default Re: Anyone starting in Jan 2013

Thanks N2M. Ekt haar fewone dagboek en die Refeed dagboek gelees. Dit is vreeslik motiferend gewees om te lees en sy het my sommer hope moed gegee. So kan nie wag nie!! My afspraak is Dinsdag by my konsultant en is vreeslik nuuskierig om te sien wat die Dr alles vir my uit gewerk het!!
__________________
Blommie

No matter how many times I break down there is always a little piece of me that says NO, you're not done yet, GET BACK UP.





I am waterwise x 1

Goal 1:70kg - Done 6 Aug 2013
Goal 2: 65kg - Scheduled 20 Aug 13
Goal 3: Start pole-dance lessons
Goal 4: 60kg
Goal 5: Start refeed
Reply With Quote
  #24  
Old 22-01-2013, 01:57
Adele Burger Female Adele Burger is offline
Feeling more at home
 
Join Date: Oct 2012
Posts: 21
Default Re: Anyone starting in Jan 2013

hier gaan net mooi niks aan nie
Reply With Quote
  #25  
Old 22-01-2013, 19:44
Not2Much's Avatar
Not2Much Female Not2Much is offline
Dedicated New You Forum Nut
 
Join Date: Jun 2012
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 1,169
My NYF Diary
Default Re: Anyone starting in Jan 2013

Quote:
Originally Posted by Adele Burger View Post
hier gaan net mooi niks aan nie
Nou kom ons kry dit weer bietjie aan die gang!

Sê weer vir die mense hoeveel het jy nou in 5 dae verloor?

Blommie - jy kan maar bietjie hier ook praat...
__________________
Started maintenance on 12 February 2015 - weighing 52.3kg




Reply With Quote
  #26  
Old 23-01-2013, 01:09
Adele Burger Female Adele Burger is offline
Feeling more at home
 
Join Date: Oct 2012
Posts: 21
Default Re: Anyone starting in Jan 2013

hehehehe

is nou n week terug op Dr cohen en het alreeds 5kg weer verloor
Reply With Quote
  #27  
Old 24-01-2013, 06:08
Chrissie's Avatar
Chrissie Female Chrissie is offline
Second Time Around
 
Join Date: May 2010
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 330
Default Re: Anyone starting in Jan 2013

I was going to post here but my Afrikaans is not good - I can understand and read it, even speak fairly well, but my writing is embarrassing.

I'm back on Cohen's for the second time. Day 11 today and I'm down 3.3. Slow start.
__________________




Back on Cohen's for the 2nd Time - Start: 14 January 2013.

Original Start Date: 25 May 2010 (87 kgs - Finished on 59 kgs Total loss was 28kgs in 5 months.)

Goal weight is 57kgs.
Goals: Under 70kgs / Under 65 kgs / Under 60kgs / Get to 57kgs again!
Reply With Quote
  #28  
Old 30-01-2013, 22:00
Wafiya's Avatar
Wafiya Female Wafiya is offline
Ready 2 B Sexy!
 
Join Date: Jan 2013
Posts: 8
Default Anyone starting in Jan 2013

Hallo Almal,

Bly om te sien daar is darem vir ons ook 'n plekkie op die Forum. Ek het maandag met my plan begin. Ek was vanoggend skelm op die en ek is sover al 2.1kg af. Dis my tweede keer op die program en dit stel weereens nie teleur nie.

Ek het 46 kg in 2010 verloor en het 14kg opgetel in die laaste 2 jaar! Ek wil rerig nie al my harde werk ongedaan maak nie.

Ek is opgewonde om weereens die paar kilo's te verloor en hoop om saam met julle almal die pad na "gesondheid" te stap.

Lekker dag, water bottoms up!
Reply With Quote
  #29  
Old 30-01-2013, 23:33
Not2Much's Avatar
Not2Much Female Not2Much is offline
Dedicated New You Forum Nut
 
Join Date: Jun 2012
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 1,169
My NYF Diary
Default Re: Anyone starting in Jan 2013

Chrissie - I actually replied to your post, but imagine my surprise when I couldn't see it! Don't worry about the lingo - as long as we have a little place called home! The Dr Cohen Support forum that we used before has been bombarded with spam and you can hardly use it!

Wafiya - welkom Girl! Glad nie sleg dat jy slegs 14kg in 2 jaar opgetel het nie - ek het 14kg in omtrent 2 maande opgetel na refeed! Maar nou ja - laat ons hierdie paar kilo'tjies afskud - vir ewig die keer! Baie geluk met jou goeie verlies so ver - dit motiveer 'n mens verskriklik! Ek het ook in die eerste 2 weke baie goed verloor en toe 'n plato bereik in my 3de week - elke dag geweeg en dit het my sommer baie moedeloos gemaak om stil te staan vir 4 dae. Ek het toe maar begin deur druk om net 1 keer per week te weeg - en ek voel sommer 'n nuwe mens - en die kilo's val nou weer lekker! Sterkte vir jou!
__________________
Started maintenance on 12 February 2015 - weighing 52.3kg




Reply With Quote
  #30  
Old 31-01-2013, 17:51
Wafiya's Avatar
Wafiya Female Wafiya is offline
Ready 2 B Sexy!
 
Join Date: Jan 2013
Posts: 8
Default Re: Anyone starting in Jan 2013

Hi Not2Much,

Jo, ek sien jy is al oor half pad met jou gewig! Wanneer het jy weer begin? Hoe lank het dit jou gevat om die 22kg te verloor sover? Ek wil in totaal 19kg verloor, ek wil 5kg onder my gewig gaan sodat ek biekie speling het.

Sterkte, die naweke is gewoonlik vir my die ergste, dis al wanneer ek rerig tyd het om die gesin met heerlike disse te bederf, die week is gewoonlik 'n dolle gejaag.

Lekker dag
__________________









Current Weight: 94.9kg
Goal 1: 90kg done 13 Feb 13
Goal 2: 85kg
Goal 3: 80kg
Goal 4: 75kg
Total weight to be lost 19kg
Reply With Quote
  #31  
Old 31-01-2013, 18:02
Not2Much's Avatar
Not2Much Female Not2Much is offline
Dedicated New You Forum Nut
 
Join Date: Jun 2012
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 1,169
My NYF Diary
Default Re: Anyone starting in Jan 2013

Nee

Cohens 1: ek moes net 11 verloor (van 66 tot 55) maar toe verloor ek nog en het klaar gemaak op 48! So ek het 18 verloor in totaal en het heeltemal te min geweeg. Toe het ek weer 17 op getel (65).

Cohens 2: My eie doel gewig is hierdie keer 53 - so ek het nog 7 om te gaan.

Jammer vir al die nommers!

Ek het ook die gedink die 5kg laer sal vir jou speling bied - maar glo my - dan gaan jy eers mal! Naweke was vir my ook moeilik, maar ek is nou in my 4de week en het darem geen meer cravings of lus nie. Ek bederf hulle nog steeds met lekker kos (help selfs my jongste om vir hulle choc-chip muffins te bak), en dit pla my glad nie.

Sterkte vir jou ook!
__________________
Started maintenance on 12 February 2015 - weighing 52.3kg




Reply With Quote
  #32  
Old 03-02-2013, 07:01
Blommie's Avatar
Blommie Female Blommie is offline
Here to learn!
 
Join Date: Dec 2012
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 833
My NYF Diary
Default Re: Anyone starting in Jan 2013

Hi Chrissie. Welcome to one of the best places to be whilst we are on the program!!

Wafiya welkom en knap gedaan met die verlies so ver. Ek wil saam N2M staan dat jy probeer om net 1 keer n week te weeg. Die verrassing is net soveel beter. Ek het gevind met vorige dieete as ek myself elke dag geweeg het, dit my ongelooflik negatief maak en dan amper n verskoning gegee het om te dwaal

Ek vind naweke moeilik agv die roetine wat vir my missing is van die week. Maak jou kos interessant en probeer nuwe dinge dan sal dit nie voel asof jy mis nie.

Sterke met die res van jou detox en kan nie wag om jou dagboek te lees nie!!
__________________
Blommie

No matter how many times I break down there is always a little piece of me that says NO, you're not done yet, GET BACK UP.





I am waterwise x 1

Goal 1:70kg - Done 6 Aug 2013
Goal 2: 65kg - Scheduled 20 Aug 13
Goal 3: Start pole-dance lessons
Goal 4: 60kg
Goal 5: Start refeed
Reply With Quote
  #33  
Old 04-02-2013, 19:02
Wafiya's Avatar
Wafiya Female Wafiya is offline
Ready 2 B Sexy!
 
Join Date: Jan 2013
Posts: 8
Talking Re: Anyone starting in Jan 2013

More Almal,

Ek hoop julle het 'n "cheat Free" naweek gehad . Ek het in totaal 3,9kg vir die week verloor. Dis so 'n bietjie "dissappointing" want ek het die vorige keer toe ek op Cohen was 7kg in my eerste week verloor . Dalk is dit minder omdat ek nie soveel het om te verloor soos die vorige keer nie. In ieder geval, 'n verlies is 'n verlies en ek is nogsteeds bly ek het darem weer die skaal in 'n negatiewe direksie laat gaan!

Blommie - sal probeer om minder op die skaal te wees die week.

Sterkte almal,moenie moed verloor nie, ons SAL almal ons doelgewig bereik, want aanhouer wen.

Water julle plantjies! Lekker dag
__________________









Current Weight: 94.9kg
Goal 1: 90kg done 13 Feb 13
Goal 2: 85kg
Goal 3: 80kg
Goal 4: 75kg
Total weight to be lost 19kg
Reply With Quote
  #34  
Old 04-02-2013, 19:48
Not2Much's Avatar
Not2Much Female Not2Much is offline
Dedicated New You Forum Nut
 
Join Date: Jun 2012
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 1,169
My NYF Diary
Default Re: Anyone starting in Jan 2013

Dis flippen baie! Ek het in my eerste 4 weke net 6.2kg verloor. Verlede keer het ek net 5.8kg verloor!

Onthou die kliniek sê dat 'n stadige verloorder verloor 5 - 7kg in die eerste maand; 'n normale verloorder tussen 5 - 9kg; en 'n vinnige verloorder tussen 9 - 12kg per maand!

Dit alles is steeds beter resultate as wat jy op ENIGE verstandige dieet kan verloor! Onthou 'n rukkie terug was Corlea op HG se voorblad en sy het beplan om 16kg te verloor in 10 maande!
__________________
Started maintenance on 12 February 2015 - weighing 52.3kg




Reply With Quote
  #35  
Old 05-02-2013, 17:12
Wafiya's Avatar
Wafiya Female Wafiya is offline
Ready 2 B Sexy!
 
Join Date: Jan 2013
Posts: 8
Default Re: Anyone starting in Jan 2013

Dankie Not2Much! dit gee my sommer weer 'n wip in my stappie. Ek weet ek is 'n vinnige verloorder, maar ek dink dit het baie te doen met "mind set". Ek is een van daai mense : as ek my kop op 'n ding gesit het is dit 'n uitgemaak te saak. Dit was net eers om die kop daar te kry.

My doelgewig wat die liewe dr vir my gegee het is 69kg, maar op 75kg lyk dit of ek anoreksie het, my hele gesig val "gate/duike" in. Ek is 1.78m lank en het 'n redelike growwe been struktuur. Sal kyl hoe lyk ek weer op 75kg en dalk maar deur druk na 69kg, ek kan altyd weer optel.

Aan die ander kant die geluk van mense wat stadiger verloor se gewigsverlies word beskou as meer permanent, so dis dalk vir jou 'n "blessing in disguise".

Die dieet werk definitief soos 'n bom, ek kan nie glo almal se pragtige resultate nie, dis amazing, ek love dit om almal se verliese te sien. Dis 'n groot inspirasie, ek hoop die forum bars binnekort uit sy nate van almal se goeie nuus wat hulle met ons hier kom deel.

Lekker dag, sterk wees.
Water julle plantjies!
__________________









Current Weight: 94.9kg
Goal 1: 90kg done 13 Feb 13
Goal 2: 85kg
Goal 3: 80kg
Goal 4: 75kg
Total weight to be lost 19kg
Reply With Quote
  #36  
Old 05-02-2013, 17:42
Celeste123 Female Celeste123 is offline
Feeling more at home
 
Join Date: Oct 2012
Posts: 17
Default Re: Anyone starting in Jan 2013

Hi julle

N2M, ek was so bietjie besig, rondgehol, ens, maar begin nou weer my lewe in oenskou neem en so bietjie tyd aan myself spandeer. Ek het so 'n ongelukkige stel afgetrap met my konsultant. Sy was op vakansie, en sy kon toe nie die refeed vir my gee nie. Desember het sy net eenvoudig niks van haar laat hoor nie, na ek letterlik 20 emails en smse gestuur het (sy antw nie as mens bel nie). In Januarie dieselfde storie. So ek is al amper 3 maande aan en af op Cohens omdat ek steeds nie my refeed gekry het nie. Sy stuur toe email ek moet haar die 30e jan sien, daar gekom, geen konsultant. Toe ek haar probeer bel, weereens geen antw. Na 'n rukkie stuur sy sms "Waar's jy? Ek sit en wag." Ek laat weet toe ek was daar sy nie. O se sy sy kom nie meer na my dorp toe nie, ons is net 2 oor. So sy sit in 'n ander dorp (heavens know waar en hoe) en wag vir my. Ek weet nie eers wat die adres is of niks. Ek is so ticked off. Ek het toe gereel dat iemand dit vir my gaan afhaal. Ek het dit nog nie gekry nie, so ek sal waarskynlik eers oor 'n week of twee kan begin refeed, sodra ek dit gekry het. Maar dan is ek heeltemal op my eie, want ek is seker ek kan geen hulp van die konsultant verwag nie. Ek is eintlik so teleurgestel, want sy's baie vinnig om mens se geld te vat, maar daar is net geen ondersteuning.
__________________
"Be kinder than necessary, because everyone is fighting some kind of battle."
Reply With Quote
  #37  
Old 06-02-2013, 00:17
Wafiya's Avatar
Wafiya Female Wafiya is offline
Ready 2 B Sexy!
 
Join Date: Jan 2013
Posts: 8
Default Re: Anyone starting in Jan 2013

Celeste,

Glo my vry, jy is nie die enigste een wat sulke tipe diens van konsultante af kry nie. Ek het min of meer dieselfde stel afgeloop in die stad!

Gelukkig is hier baie "posts" oor die refeed,ek glo as jy die vraag daar uitgooi sal iemand jou baie vinnig antwoord. My konsultant het belangstelling verloor toe sy sien sy gaan nie nog geld uit my uitkry vir die refeed nie, ek het my doelgewig binne 6mnde bereik. Dis soos jy se, baie vinnig om die geld te vat maar van ekstra myl loop is daar by sommige konsultante glad nie die opsie nie.

Baie sterkte, niemand verdien om in die laaste snikke van die stryd aan jou eie oor gelaat te word nie.
__________________









Current Weight: 94.9kg
Goal 1: 90kg done 13 Feb 13
Goal 2: 85kg
Goal 3: 80kg
Goal 4: 75kg
Total weight to be lost 19kg
Reply With Quote
  #38  
Old 06-02-2013, 01:06
Not2Much's Avatar
Not2Much Female Not2Much is offline
Dedicated New You Forum Nut
 
Join Date: Jun 2012
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 1,169
My NYF Diary
Default Re: Anyone starting in Jan 2013

Hello Julle!

Celeste - ek sal die refeed gids vir jou e-pos, PM net vir my jou adres. Dan kontak jy weer daai mislukke mens en vra vir haar watter dae het dokter vir jou gekies - vandaar af kan ons dit vir jou hanteer! In die gids is 30 moontlike dae - Dr kies tussen 18 - 22 dae vir jou, maar as jy dan nou regtig dit nie uit haar kan kry nie, dan doen jy al 30 dae.

Ek sê hoeka nou net vir een van die girls (van Aus) wat 5kg van refeed is en wat 'n bietjie sukkel - sy gaan in een keer 'n week om te weeg EN te meet, en haar konsultant is baie hulpvaardig!

Wafiya - ek sien nou eers wie jy is! Jy was op ons plaaslike forum gewees en so 'n groot inspirasie! Jy sal sommer gou-gou wees waar jy was en waar jy gemaklik en sexy voel!
__________________
Started maintenance on 12 February 2015 - weighing 52.3kg




Reply With Quote
Reply

Tags
2013 , jan , starting


Posting Rules
You may not post new threads
You may not post replies
You may not post attachments
You may not edit your posts

BB code is On
Smilies are On
[IMG] code is On
HTML code is Off

Forum Jump

Similar Threads
Thread Thread Starter Forum Replies Last Post
starting again feej NEW MEMBERS... Start here! 13 19-12-2012 20:25
starting again. shaz72 Discussion on Cohen's Lifestyle programme 13 04-10-2012 15:11
Starting Again! Daniella NEW MEMBERS... Start here! 8 19-05-2010 23:30
I am starting over Reaching_a_dream NEW MEMBERS... Start here! 2 11-02-2010 13:38
I'm starting soon tassiegirl NEW MEMBERS... Start here! 9 11-09-2008 12:13

Custom T-ShirtsCustom Wrapped Canvas

All times are GMT +11. The time now is 10:20.


Powered by vBulletin® Version 3.8.5
Copyright ©2000 - 2024, Jelsoft Enterprises Ltd.