#1
|
||||
|
||||
Nuwe blaadtjie in 2015?
|
#2
|
||||
|
||||
Re: Nuwe blaadtjie in 2015?
Ek het eintlik klaar gemaak in Desember, maar moet nog/weer refeed. Het gister (05/01/2015) weer begin na die fees gety en wil so 2 weke doen en DF wees en dan refeed.
|
#3
|
|||
|
|||
Re: Nuwe blaadtjie in 2015?
Hi Wendy also started (2nd time) now
|
#4
|
|||
|
|||
Re: Nuwe blaadtjie in 2015?
Ek het letterlik die dag voor my huweliksherdenking begin. Ek was net so gatvol vir hierdie opgestope wors lyf.
Ek het so vet geword tussen Junie en October nadat my verkorte derm weer terug geplaas was. Die famous Dr. Albert de Beer maerword operasie. Jip - ek was ook onder sy mes. Maar is nog lewendig, gesond en eet reg om gewig te verloor. Ek speel nie meer met my lewe nie. Ek kan nie wag vir RF nie. Dis nou al 13 weke en ek sien nog 13 wat voorlĂȘ. Maar dit gaan goed. Net die hare wat so verskriklik uitval. Ek sal dit volgende week korter moet knip aangesien ek sulke ou fyn haartjies het. Ek het so mooi gevra vir 'n dun lyf en dik hare... toe kry ek die dik lyf en dun hare. |
#5
|
|||
|
|||
Re: Nuwe blaadtjie in 2015?
haha genade maar jy is funny. Lol toe ek gevra het is net dik gehoor nou het ek n dik lyfie (maar nie meer vir lank nie) en dik hare
__________________
Started 08/12/2008 @ 127kg lost +-54kgs in 9 months. Never got to refeed Restarted 02/01/2015 107.9kg lost +-15kg in 3 months Restarted 18/04/2016 97.5kg |
#6
|
||||
|
||||
Re: Nuwe blaadtjie in 2015?
Ha ha - dis darem heerlik om (weer) te chat in Afrikaans hierso!
Daar was 'n Suid-Afrikaanse groepie tot en met so 'n jaar of wat terug, en die Afrikaanse girls het ge'boom'! Toe neem spammers die plek oor en nou weet ek nie eers meer hoe om daar uit te kom nie! Elaine - jy moet laat weet hoe werk die Krill oil vergelyke met die Omega olie - ek wil dit ook graag koop maar sukkel nog om die 3X prys te regverdig. Ek het ook die dun hare...baie...maar dun. |
#7
|
|||
|
|||
Re: Nuwe blaadtjie in 2015?
Wendy... hallo Wendy! Waar is jy? Ek sien jou nie op die forum nie. Mis jou XXX
|
Tags |
2015 , blaadtjie , nuwe |
Thread Tools | |
Display Modes | |
|
|