#1
|
|||
|
|||
November 2012
Nuwe maand en nuwe uitdagings..... ekt 4 weke oor voor ek met my refeed moet begin ekt nou in 3 maande 27kg verloor en het 6kg oor (4kg - refeed) om te verloor. Ekt in totaal nou 60kg verloor en baie sentimeters EK pas nou gemaklik in my nr 12 broeke, party sit al los Mag ons almal n lekker cheat free November hĂȘ. Lekker daggie vir julle almal |
#2
|
|||
|
|||
Re: November 2012
Help my gou..... is daar gespesifiseer watse rys koekies ons mag eet????
|
#3
|
|||
|
|||
Re: November 2012
Goeie more, ek het ook omtrent so 6 om te gaan, saam met refeed. My konsultant is op vakansie, en ek wou so graag teen die 16e Nov klaar gewees het, ek gaan Mosambiek toe vir 2 weke, en wou diet free gewees het. Nou lyk dit my ek gaan either moet refeed terwyl ek daar is. Of moet relax, terug kom en weer moet verloor wagt ek ookal optel en oor kersfees refeed.
__________________
"Be kinder than necessary, because everyone is fighting some kind of battle." |
#4
|
|||
|
|||
Re: November 2012
Aai dis sleg van jou konsultant om jou so te straf. Sterkte
|
#5
|
|||
|
|||
Re: November 2012
More dames! Lekker om sommer 'n hele paar post vroeg in die oggend te he!
Adele ek's nie seker oor die rice cakes nie, in ons manual se dit net van dat jy moet versigtig wees oor die gewig van die rice cake...miskien sal NTV later kom help. Okay ek het maar vandag begin met refeed, wel dit sal seker eers vanaand wees omdat ek al my ekstra's by my aandete gaan sit. Het ook my bakkie met my pynappel by die huis vergeet en ek lus nogals om nog te eet. Maar het net appels eet en moet dit vir teetyd hou. Ek's nie seker oor refeed nie, want ek is nog 'n paar kilos bo my doel, maar ek wil my vakansie geniet...so het gedink ek doen hom maar klaar...gaan op vakansie en re-evalueer as ek terug kom. Ek hoop nie ek doen die verkeerde ding nie. My man is te bly ek gaan bietjie meer eet! EIsh. Cheatvrye daggie dames!
__________________
24kgs lost in just over 4 months (this mostly my own fault, taking breaks for a wedding, my 30th etc., etc. ) ... 1kgsto the end!!! Cohen's rock!!!! Started refeed on the 1st November - my refeed 17days |
#6
|
||||
|
||||
Re: November 2012
More Julle! Dis maar 'n mislukke en koue 1ste November hier in Pretoria! Wou eers in die bed bly, maar toe trek ek maar my 'sorry *ss' uit die bed en begin oefen....
Celeste - dit is regtig jammer dat jy jou refeed to moet uittrek - ek sou nie refeed doen terwyl jy met vakansie is nie. Kom so na as moontlik aan jou doelgewig voor die vakansie begin sodat jou refeed bestel kan word. Geniet eerder jouself (kroek dan maar so hier en daar - jy IS immers met vakansie), kom terug en gaan weer op plan nĂ* die celebrations totdat jy weer so 2 kilos van doel af is, en begin dan eers met die refeed. Die refeed by homself is klaar baie ingewikkeld, jy wil nie nog daarmee sukkel terwyl jy met vakansie is nie. Adele - jy doen fantasties! Ryskoekies - probeer maar die 'originals' kry - enige maak (nie gegeurdes), en weeg dit net (1 porsie = 5.85g - of so iets, ek het my boek verloor). JellyBean - geluk met jou refeed. Nes jy sĂȘ - jy wil jou vakansie geniet - so doen dit eers. Dit is ideaal om eers jou refeed klaar te maak voordat jy met vakansie gaan want jou liggaam sal dan weer gewoond wees aan nuwe kos, en die skade sal nie so groot wees nie. Indien jy nou nie betyds jou refeed gekry het nie, is dit maar beter om dit te begin na die einde van jou vakansie - maar om dit tydens jou vakansie te doen is net baie stresvol. Baie sterkte aan almal vir die maand - die van julle wat 'n vakansie het om na uit te sien - julle almal lyk baie beter as verlede jaar en ek kan die bikini's hoor roep! |
Awesome post - A Thank You from :- | ||
#7
|
|||
|
|||
Re: November 2012
Eish ek begin refeed op 'n verkeerde voet! het vergeet om vanoggend te weeg! Sal dit maar vanmiddag moet doen!
__________________
24kgs lost in just over 4 months (this mostly my own fault, taking breaks for a wedding, my 30th etc., etc. ) ... 1kgsto the end!!! Cohen's rock!!!! Started refeed on the 1st November - my refeed 17days |
#8
|
|||
|
|||
Re: November 2012
N2M, ek dink ek sal jou raad volg, baie dankie. Sterkte vir julle dames vir vandag en die naweek. Die weer hier is ook aaklig, terug in die winter. Het gisteraand my hoender sop geeet, in die middel van die somer. Praat weer
__________________
"Be kinder than necessary, because everyone is fighting some kind of battle." |
#9
|
|||
|
|||
Re: November 2012
Lol shame julle...dus weer somer in die Kaap finally!! Wil graag more biethie see toe gaan om 'n bietjie van a tan te vang!!!
So gister refeed Dag 1 was heel okay, glipsies en al. Was lekker vol gisteraand van die bietjie ekstra vleisie en groentejies! Dag 2: Het ek reg begin. Geweeg...1kg van goal af...my heerlike sappige pynappel wag vir my om dit te geniet in die yskas...weet nie of dit vir teetyd of lunch-tyd gaan wees nie sal maar sien Strekte vir die naweek. Ek wil graag refeed reg doen, so niks wyntjie etc. nie...gaan 'n challenge wees. Maar ai 17dae is glad so lank nie...en dus klaar dag 2!!!
__________________
24kgs lost in just over 4 months (this mostly my own fault, taking breaks for a wedding, my 30th etc., etc. ) ... 1kgsto the end!!! Cohen's rock!!!! Started refeed on the 1st November - my refeed 17days |
#10
|
|||
|
|||
Re: November 2012
Geluk met jou refeed Jilly Vanilly.....
ek beplan om die 1ste desember te begin met refeed.. so here is to the last 6kg (4kg till refeed) |
#11
|
|||
|
|||
Re: November 2012
Go Adele!!!!
Klaar voor Kersfees!
__________________
24kgs lost in just over 4 months (this mostly my own fault, taking breaks for a wedding, my 30th etc., etc. ) ... 1kgsto the end!!! Cohen's rock!!!! Started refeed on the 1st November - my refeed 17days |
#12
|
|||
|
|||
Re: November 2012
By the way...het nou net een van my stukkies pynappel op 'n Provita gesit, hemels!!!!
__________________
24kgs lost in just over 4 months (this mostly my own fault, taking breaks for a wedding, my 30th etc., etc. ) ... 1kgsto the end!!! Cohen's rock!!!! Started refeed on the 1st November - my refeed 17days |
#13
|
|||
|
|||
Re: November 2012
lol............ jy maak my jaloers. Maar eks sterk op jou hakke Amper daar
|
#14
|
|||
|
|||
Re: November 2012
Moenie te jaloers wees nie...want daai soet pynappel het my nou baie honger gemaak!!! Maar at least is dit oor 'n uur lunch en ek het nog twee vrugte...maar will vir 'n stappie gaan so sal 'n appel save vir wanneer ek gaan stap.
Adele die tyd vlieg so!!! Dus unbelievable! So before you know it, share ons maintenance notes!!! Onwards and downwards!!!
__________________
24kgs lost in just over 4 months (this mostly my own fault, taking breaks for a wedding, my 30th etc., etc. ) ... 1kgsto the end!!! Cohen's rock!!!! Started refeed on the 1st November - my refeed 17days |
#15
|
|||
|
|||
Re: November 2012
Ag lekker...... Ek moet myself deesdar force om te eet. Word glad nie honger nie. Is net belustig vir koffie. Het vir my Decaff aangeskaf en dit is baie lekkerder as die gewone nescafe of ander 100% egte koffie. Jip my refeed is om die draai en sal teen kersfees darem n stukkie kersfees koek kan eet (my favourite). Gaan wel op refeed wees teen my verjaarsdag (11 desember) maar dis ok. Klaar gekyk op my refeed en sal op daardie dag al 3x snye brood en 2x slegte vrugte kan eet en 50g popcorn (my ander favourite) so eks nie veel gepla daar oor nie. Eks net so dankbaar ekt sover gekom om te sĂȘ eks naby doel gewig.
|
#16
|
|||
|
|||
Re: November 2012
Goeie more dames!! Hoop dit gaan goed
Ek het 'n heerlike cheatfree-refeed naweek gehad... Sterkte en mooi week vir almal!
__________________
24kgs lost in just over 4 months (this mostly my own fault, taking breaks for a wedding, my 30th etc., etc. ) ... 1kgsto the end!!! Cohen's rock!!!! Started refeed on the 1st November - my refeed 17days |
#17
|
|||
|
|||
Re: November 2012
Hi julle. Gaan wild met my. Weeg steeds dieselfde as 2 weke terug. My konsultant nog op verlof, en ek wil oor 3 weke op vakansie gaan. Sal maar moet cheat, probleem is net, dan gaan ek waarskynlik nog 'n paar ekstra he om te verloor..... Ai toggie, voel glad nie inspired nie.
__________________
"Be kinder than necessary, because everyone is fighting some kind of battle." |
#18
|
|||
|
|||
Re: November 2012
Arr Celeste, moenie nou moet verloor nie. Doen net die beste wat jy kan doen. Jy het so ver gekom, moenie laat dit als tot niks kom nie.Tydens jou vakansie al is jy nie op plan nie maar gesonde keueses. En vir tyd en wyl bly 100% op jou plan. Ons het almal duer platues, ups and downs gegaan. It's all in the name of the game!!!
Moenie worry nie daai skaal sal een of ander tyd moet beweeg! Sterkte!
__________________
24kgs lost in just over 4 months (this mostly my own fault, taking breaks for a wedding, my 30th etc., etc. ) ... 1kgsto the end!!! Cohen's rock!!!! Started refeed on the 1st November - my refeed 17days |
#19
|
|||
|
|||
Re: November 2012
Hello almal!
Waar is julle? They say no news is good news! So ek vetrou dit gaan goed! Ek is op dag 6 van refeed...nog honger tussenin...baie honger in die oggende! My gewig is stabiel. Gaan vanooggend gynae toe, so dit sal interessant wees om te sien om my hormone in orde is, want dan doen Cohens als wat hul se (hormone balancing). Sterkte vir die dag!!!
__________________
24kgs lost in just over 4 months (this mostly my own fault, taking breaks for a wedding, my 30th etc., etc. ) ... 1kgsto the end!!! Cohen's rock!!!! Started refeed on the 1st November - my refeed 17days |
#20
|
|||
|
|||
Re: November 2012
Halo julle, Jilly-Vanilly, nou voel ek sommer inspired. Ai mens kan tog sou gou moed verloor. Ek is nou weer op die ball, moet net die laaste paar afkry. Lekker refeed vir jou.
__________________
"Be kinder than necessary, because everyone is fighting some kind of battle." |
Awesome post - A Thank You from :- | ||
Tags |
2012 , november |
|
|
Similar Threads | ||||
Thread | Thread Starter | Forum | Replies | Last Post |
Waterwise challenge - Monday 13th Feb 2012 to Sunday 26th Feb 2012 | cobie_lee | Waterwise Challenge! | 4 | 25-02-2012 11:09 |
100% Cohens Challenge - Monday 6th Feb 2012 - Sunday 19th Feb 2012 | cobie_lee | 100% Cohens Challenge | 15 | 21-02-2012 13:56 |
100% Mango Challenge - Jan 23rd 2012 - Feb 5th 2012 | cobie_lee | 100% Cohens Challenge | 29 | 07-02-2012 15:11 |
Waterwise challenge - Monday 16th Jan 2012-Sunday 29th Jan 2012 | cobie_lee | Waterwise Challenge! | 14 | 30-01-2012 21:43 |
Waterwise Monday 2nd Jan 2012 - Sunday 15th Jan 2012 | cobie_lee | Waterwise Challenge! | 22 | 15-01-2012 09:41 |