#1
|
||||
|
||||
Hallo uit new zealand
|
#2
|
|||
|
|||
Re: Hallo uit new zealand
Hi baie sterkte, ek ook op Cohen deur my verj, kersfees en nuwe jaar. Beplan om die 14e Jan met refeed te begin.
__________________
"Be kinder than necessary, because everyone is fighting some kind of battle." |
#3
|
||||
|
||||
Re: Hallo uit new zealand
Dis amasing ek le maar laag ek probeer die groot parties mis en het al die vriende gese ek cheat niks nie ....... Maar jy weet ons kuier saam met mede suid afrikaner hier en almal hou van eet en gewoonlik sal daar gese word man net n happie net n slukkie en dan is alles daarmee heen ....... Ek het vir my n reward system gemaak ek het vir my n pandora armbandjie gekoop en vir elke 5 kg kry ek n charm so ek is due vir een oor 2 kg....en ek wil dit graag bereik voor die nuwe jaar......so niks verkeerd eet nie ......sterkte celeste oor die feestyd en geniet die refeed en baie geluk vir jou dat jy oor deur al die dae vasgebyt het vir jou nuwe jy..........gessende kersfees en mag jy n fabulous nuwe jaar he
|
#4
|
|||
|
|||
Re: Hallo uit new zealand
Hi, jissie dis nou 'n goeie idee. Ek soek al lank 'n pandora charm bracelet. Dink ek moet iets uitdink waarvoor ek myself kan beloon sodat ek ook een kan kry. Baie sterkte vir jou ook vir hierdie tyd, daar in die land van die vreemdes.
__________________
"Be kinder than necessary, because everyone is fighting some kind of battle." |
Awesome post - A Thank You from :- | ||
Tags |
hallo , uit , zealand |
|
|
Similar Threads | ||||
Thread | Thread Starter | Forum | Replies | Last Post |
Robyn's Diary - Here in New Zealand | Kerolee | New Diaries | 9 | 05-03-2012 17:39 |
Anyone from New Zealand | Paulajgr | Get Togethers | 26 | 03-03-2012 15:06 |
Air New Zealand "bares it all" | Kohinoor | Off Topic Chit-Chat | 1 | 02-07-2009 21:44 |
Going to New Zealand | Andy46 | Off Topic Chit-Chat | 5 | 22-10-2008 23:51 |