#1
|
|||
|
|||
Eks nuut
|
#2
|
||||
|
||||
Re: Eks nuut
Welcome Celeste!
Cool of you to join! Please refrain from writing in Afrikaans on the other topics and only in the South African section. Our wonderful international friends won't understand you. |
#3
|
||||
|
||||
Re: Eks nuut
...en nou kan jy sĂȘ net wat jy wil - die moderators het jou post geskuif!
|
#4
|
||||
|
||||
Re: Eks nuut
Hallo julle, ek's ook hier!!!!! Hoop om meer hier te gesels. Dankie NieTeVeel!
|
#5
|
||||
|
||||
Re: Eks nuut
Hi Jes! Welkom Vriendin!
Moet nou nie skaam wees om vir die mense te vertel hoe wonderlik het jy gedoen en verloor nie! Ek is seker baie van die ander forum wil graag sien hoe pragtig het jy geword! |
#6
|
||||
|
||||
Re: Eks nuut
Hahahah....!! Ek probeer nog hier uit figure wat gaan vir wat. Reken ek moet seker op Oktober gaan. Se my, wys my pic?
|
#7
|
||||
|
||||
Re: Eks nuut
Sien nie 'n pic nie - probeer bietjie harder! ha ha ha
|
#8
|
||||
|
||||
Re: Eks nuut
Hey, jy lag! Ek weet nie eens hoe om die ticker aan te pas of goed onderaan in te sit!!!!
|
#9
|
||||
|
||||
Re: Eks nuut
Heel bo in die hoek is 'User CP' - jy kan alles van daar af doen!
|
#10
|
|||
|
|||
Re: Eks nuut
Wow Jes! Nice om 'n gesig by die naam te sit. Wow jy lyk wonderlik! Baie geluk!
Aka Jellybean van die ander forum. |
#11
|
||||
|
||||
Re: Eks nuut
Sy is 'n Hot Sexy Mamma! Wag tot sy van haar ander foto's opsit!
|
#12
|
||||
|
||||
Re: Eks nuut
Hi Jellybean... Met hierdie pic was ek so vir 4kg"s op!!! Nice om jou hier te sien. Sooo baie om te lees en alles heel interessant. Eish, NtV, jy oordryf nou weer. Jy't gesien hoe pas ek in ons huishouding. Lang maer meisies en man en ek die kort dikke!!! Ek moet net weer maatjies maak met my skaal. Ek vind sodra ek ooreet dan vermy ek die skaal en besef dan nie hoeveel skade ek aanrig nie. Lekker naweek julle
Mwah! |
#13
|
|||
|
|||
Re: Eks nuut
oops sorry oor die Afrikaans...
Dankie Not2Much, nou kan ons gewig uitruil. Ek staan nou al amper 3 weke doodstil. Ek cheat niks maar verloor ook nie. Ek kan myself ook nie meet nie, het 'n arm operasie gehad en hys so styf vasgemaak ek kan hom glad nie gebruik nie. Ek hoop regtig ek verloor sentimeters... |
#14
|
|||
|
|||
Re: Eks nuut
Jes jy lyk fab! No matter waar jy in jou familie pas! This is your moment, own it!!! Geniet die nuwe liggaam!
|
#15
|
||||
|
||||
Re: Eks nuut
Thanks, Jellybean!!!
Ek probeer ook nou om van die ekstra kilos te verloor. Dis darem lekker om op goal te wees!! |
#16
|
||||
|
||||
Re: Eks nuut
Whoa Jes! Jy lyk super hot in jou pikkies!
|
Tags |
eks , nuut |
|
|