New You Forums

Go Back   New You Forums > Community Chat Time! > South Africa

Notices

Reply
 
Thread Tools Display Modes
  #21  
Old 07-11-2012, 01:48
Jilly-Vanilly Female Jilly-Vanilly is offline
Feeling more at home
 
Join Date: Oct 2012
Location: Cape Town South Africa
Posts: 31
Default Re: November 2012

Update: Gynae so impressed met my eierstokke, sy was rerig delighted. Niks cystic ovaries nie. Sy't gese die dieet is die beste ding wat ek kon doen vir my gesondheid!

Hou aan mense dit is die moeite werd!!!
__________________
24kgs lost in just over 4 months (this mostly my own fault, taking breaks for a wedding, my 30th etc., etc. ) ... 1kgsto the end!!! Cohen's rock!!!! Started refeed on the 1st November - my refeed 17days
Reply With Quote
  #22  
Old 08-11-2012, 02:56
Adele Burger Female Adele Burger is offline
Feeling more at home
 
Join Date: Oct 2012
Posts: 21
Default Re: November 2012

Hi julle, jammer ek is so still. Net hectic op die oomblik. Eks so 4.5kg van goal af so kan oor 2.5kg met refeed begin. Kan nie wag nie!!!!!!!!
Reply With Quote
  #23  
Old 08-11-2012, 19:12
Jilly-Vanilly Female Jilly-Vanilly is offline
Feeling more at home
 
Join Date: Oct 2012
Location: Cape Town South Africa
Posts: 31
Default Re: November 2012

Sjoe Adele! Jy is ampertjies daar.

My gewig bly konstant op refeed. Het net een oggend toat gehad dit het baie bland geproe. Het gister 'n banana gehad dit was baie lekker! Vandag het ek niks bad fruits nie, beter 'n turn by die mark gaan maak. En more begin ek ook met protein mixing. Exciting! Sjoe die tyd stap vinnig aan, al dag 8 vandag!

Sterkte dames.
__________________
24kgs lost in just over 4 months (this mostly my own fault, taking breaks for a wedding, my 30th etc., etc. ) ... 1kgsto the end!!! Cohen's rock!!!! Started refeed on the 1st November - my refeed 17days
Reply With Quote
  #24  
Old 08-11-2012, 19:50
Not2Much's Avatar
Not2Much Female Not2Much is offline
Dedicated New You Forum Nut
 
Join Date: Jun 2012
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 1,169
My NYF Diary
Default Re: November 2012

Hi Julle!

Jammer ek is ook so stil gewees - besig by die werk, blah blah, verskonings...

JellyBean - bly vir jou dat refeed goed aan die gang is, en protein mixing is soooo opwindend! Al daai lekker Haiwaiin Burgers (kaas, pynappel en hoender burgers); of cheesy vegetable AND chicken (or fish) bakes...jy gaan dit geniet! Darem amazing al die voordele van Cohens, nč?!

Adele - amper daar! Jy gaan dit ook geniet - en dan is jy KLAAAAAR!

Celeste - hoe gaan dit daar? Is jy darem nog positief vir die laaste paar kilos?
__________________
Started maintenance on 12 February 2015 - weighing 52.3kg




Reply With Quote
Awesome post - A Thank You from :-
  #25  
Old 09-11-2012, 20:13
Celeste123 Female Celeste123 is offline
Feeling more at home
 
Join Date: Oct 2012
Posts: 17
Default Re: November 2012

Hi

Jong dit gaan sukkel, sukkel. Ek is besig om koekies te bak vir kersfees, so deur besigheid run, man gelukkig hou, kinders geleer te kry, ens, ens. Die versoekings le in bakke rondom my, sukkel regtig om gefokus te bly. Het gister 4 ipv 2 appels geeet, darem kleintjies, want ek bly honger. Sukkel ook om af te val, weet nie of dit die reuke is wat die kilo's laat klou nie. Hoe gaan dit met jou?
__________________
"Be kinder than necessary, because everyone is fighting some kind of battle."
Reply With Quote
  #26  
Old 09-11-2012, 21:16
Jilly-Vanilly Female Jilly-Vanilly is offline
Feeling more at home
 
Join Date: Oct 2012
Location: Cape Town South Africa
Posts: 31
Default Re: November 2012

Hi Celeste

Met my gaan dit baie goed. Ek moet se refeed is baie lekker! Die brood is boring. Maar die vrugte is hemels.

Oooh girlfriend...ek sou nie vir ander mense wou bak nie...dus nou vir jou een...
Byt maar vas...onthou "nothing tastes as good as being slim feels"
__________________
24kgs lost in just over 4 months (this mostly my own fault, taking breaks for a wedding, my 30th etc., etc. ) ... 1kgsto the end!!! Cohen's rock!!!! Started refeed on the 1st November - my refeed 17days
Reply With Quote
  #27  
Old 11-11-2012, 16:55
StellieB Female StellieB is offline
I'm new, please be nice to me.
 
Join Date: Nov 2012
Location: eMalahleni, SA
Posts: 2
Default Re: November 2012

Hi-hi
NieTeVeel, baie dankie vir hierdie bladsye om mens se motivering bietjie te lig - die ander "support" bladsye het so stil geraak en ek het nou nie 'n BB foon om te kan deel in al die beeps nie, so ek moet maar my fix op 'n ander plek kom kry.
Vir die wat my nie ken nie, op die Cohen support forum het ek ingelog as StellaB maar kon nie met dieselfde naam hier registreer nie, dus die verandering in inlognaam.
Refeed is op die horison vir my. Eintlik kon my konsultant al my refeed aanvra maar sy is op die oomblik oorsee met verlof, so ek sal die einde van Nov die laaste bloed gaan trek en dan die refeedpaadjie begin. Ons het net voordat sy weg is darem ooreengekom dat dit doelgewig wat sy gestel het onrealisties was, veral gesien in die lig dat ek 59jr oud is en my vel glad nie meer so elasties is soos 'n jonger vrou s'n nie. So, met 52,5kg weg vir altyd voel ek soos 'n nuwe mens - tot my ou man brom soms onderlangs oor die verandering.
Wou net sę, 'seblief hou aan om hierdie forum lewendig te hou - ek weet wat het dit vir my beteken om gereeld te kon lees dat ander ook besig is met hierdie paadjie in hulle lewens.
Geniet die res van die naweek!
Groete
Reply With Quote
  #28  
Old 12-11-2012, 17:01
Adele Burger Female Adele Burger is offline
Feeling more at home
 
Join Date: Oct 2012
Posts: 21
Default Re: November 2012

Goeie more julle,

Vandag is dag 103 cheat free en 29.5kg weg vir die tydperk. 62kg in totaal nou. My nr 12 klere sit almal los al so eks in die wolke. Ek is 1.82m lank en dink n nr 12 is gepas?? wat dink julle??? Nog 1.5kg tot refeed...... kan nie wag nie Hoop julle almal het n lekker cheat free maandag en week
Reply With Quote
  #29  
Old 12-11-2012, 18:44
Jilly-Vanilly Female Jilly-Vanilly is offline
Feeling more at home
 
Join Date: Oct 2012
Location: Cape Town South Africa
Posts: 31
Default Re: November 2012

More Dames!

Wow Adele jy doen fanatsties!!!!

Het gister 20km gestap, ek was so honge by lunch time dat ek bietjie pasat met bacon in gehad het, met my hoender en groente! Gewig nog steeds dieselfde!
Dus nou die laaste 6 dae en ek sal dit reg doen!
Sterkte!
__________________
24kgs lost in just over 4 months (this mostly my own fault, taking breaks for a wedding, my 30th etc., etc. ) ... 1kgsto the end!!! Cohen's rock!!!! Started refeed on the 1st November - my refeed 17days
Reply With Quote
Awesome post - A Thank You from :-
  #30  
Old 12-11-2012, 19:08
Celeste123 Female Celeste123 is offline
Feeling more at home
 
Join Date: Oct 2012
Posts: 17
Default Re: November 2012

Hi Julle

Adele, ja-nee 'n 12 dink ek is heel gepas, mens wil regtig nie soos 'n lolliepop lyk nie. Stella, ek stem saam, ek dink hulle doelgewig is heeltemal te laag, in my geval voel ek omtrent 5 kg te laag, want ek is reeds op 'n 10, dan gaan ek 'n 8 moet dra, en ek is ook al baie naby aan 40. Te maer is regtig nie mooi nie, maar dit bly 'n challenge om daar te bly. Ek gaan die naweek weg vir my huweliksherdenking, en ry volgende week vir 'n paar weke Mosambiek toe, wou so graag klaar gerefeed het voor die vakansie, maar dit gaan nie gebeur nie, my konsultant is ook oorsee, so ek wag nog vir refeed. Ek is net so bang ek tel op met die vakansie, en gaan dan eers in Januarie kan refeed, so diet oor kersfees??? Ek sal maar met haar gesels en hoor wat haar voorstel is.
__________________
"Be kinder than necessary, because everyone is fighting some kind of battle."
Reply With Quote
  #31  
Old 12-11-2012, 19:13
Celeste123 Female Celeste123 is offline
Feeling more at home
 
Join Date: Oct 2012
Posts: 17
Default Re: November 2012

Jilly-Vanilly, eintlik bak ek ook nie oor die algemeen vir ander mense nie, maar ons besigheid is so bietjie stil, en ek wil graag op vakansie gaan, so dis uit desperaatheid dat ek gedink ek ek doen dit vir ekstra geld, toe begin die ding heeltemal uit beheer spiral. Ek het regtig nie gedink ek gaan so baie bestellings kry nie. So ek doen dit eintlik uitsluitlik vir ons vakansie, ek weet nie of ek in staat gaan wees om iets te doen daar nie, ek gaan dalk net omval en slaap, van moegheid. Lekker cheatfree daggie met baie water vir julle.
__________________
"Be kinder than necessary, because everyone is fighting some kind of battle."
Reply With Quote
  #32  
Old 13-11-2012, 00:25
Jilly-Vanilly Female Jilly-Vanilly is offline
Feeling more at home
 
Join Date: Oct 2012
Location: Cape Town South Africa
Posts: 31
Default Re: November 2012

Hi again! mY BOODSKAP VANOGGEND WAS BAIE RUSHED!
Adele ek dink ook 12 is reg, maar jy moet sien hoe jy voel en lyk. Is jy gemaklik? Miskien moet jy kyk waar jy beland na refeed. Apparently na refeed behoort jy by jou regte gewig te settle??? Dus als so complicated. Ek is baie gelukkig, maar my ou thunder thighs is maar nou steeds 'n probleem area...but ek's okay daarmee.
__________________
24kgs lost in just over 4 months (this mostly my own fault, taking breaks for a wedding, my 30th etc., etc. ) ... 1kgsto the end!!! Cohen's rock!!!! Started refeed on the 1st November - my refeed 17days
Reply With Quote
  #33  
Old 13-11-2012, 02:51
Adele Burger Female Adele Burger is offline
Feeling more at home
 
Join Date: Oct 2012
Posts: 21
Default Re: November 2012

jissie julle..........

hierdie honger gevoel die hele dag maak my mal, ek bly honger 24 hours a day Ek hou nie daarvan nie. Darem is my kop reg anders het ek lankal al gecheat Ek is happy met n nr 12 maar sal meer happy wees om die 1.5kg te verloor voor ek met refeed begin.
Reply With Quote
  #34  
Old 13-11-2012, 18:22
Jilly-Vanilly Female Jilly-Vanilly is offline
Feeling more at home
 
Join Date: Oct 2012
Location: Cape Town South Africa
Posts: 31
Default Re: November 2012

Adele as jy te honger is moet jy liewers refeed. Ek's seker jy sal daai 1.5kg afshud tydens refeed!
__________________
24kgs lost in just over 4 months (this mostly my own fault, taking breaks for a wedding, my 30th etc., etc. ) ... 1kgsto the end!!! Cohen's rock!!!! Started refeed on the 1st November - my refeed 17days
Reply With Quote
  #35  
Old 14-11-2012, 02:16
Adele Burger Female Adele Burger is offline
Feeling more at home
 
Join Date: Oct 2012
Posts: 21
Default Re: November 2012

Ek moet 3.5kg verloor tog goal dis hoekom ek oor 1.5kg gaan begin met refeed. Vandag was darem beter nie so honger gewees nie.... Dankie tog
Reply With Quote
  #36  
Old 14-11-2012, 18:58
Jilly-Vanilly Female Jilly-Vanilly is offline
Feeling more at home
 
Join Date: Oct 2012
Location: Cape Town South Africa
Posts: 31
Default Re: November 2012

Oh ok...sterkte vriendin! Let's hope that 1.5kg dissapears in the next week!!!
__________________
24kgs lost in just over 4 months (this mostly my own fault, taking breaks for a wedding, my 30th etc., etc. ) ... 1kgsto the end!!! Cohen's rock!!!! Started refeed on the 1st November - my refeed 17days
Reply With Quote
  #37  
Old 15-11-2012, 23:54
Adele Burger Female Adele Burger is offline
Feeling more at home
 
Join Date: Oct 2012
Posts: 21
Default Re: November 2012

Wat is almal so stil..........

ok ekt nog net 1kg oor dan kan ek begin refeed - whoop whoop
Reply With Quote
  #38  
Old 16-11-2012, 18:09
Adele Burger Female Adele Burger is offline
Feeling more at home
 
Join Date: Oct 2012
Posts: 21
Default Re: November 2012

goeie more

en so kan ek maandag begin met refeed. Die 1 kg het gevanish so eks 2kg van goal af

lekker cheat free dag en naweek vir julle almal...
Reply With Quote
  #39  
Old 16-11-2012, 18:34
Jilly-Vanilly Female Jilly-Vanilly is offline
Feeling more at home
 
Join Date: Oct 2012
Location: Cape Town South Africa
Posts: 31
Default Re: November 2012

Goeie Dag!!!
Wow wonderlik Adele! Veels geluk!
Nou sal jy definitief klaar wees voor jou verjaarsdag!
Dus my tweede laaste dag van refeed - die tyd vlieg omtrent!
Hoe gaan dit met die res? NtV, Celeste, Stellie B
__________________
24kgs lost in just over 4 months (this mostly my own fault, taking breaks for a wedding, my 30th etc., etc. ) ... 1kgsto the end!!! Cohen's rock!!!! Started refeed on the 1st November - my refeed 17days
Reply With Quote
  #40  
Old 18-11-2012, 22:15
StellieB Female StellieB is offline
I'm new, please be nice to me.
 
Join Date: Nov 2012
Location: eMalahleni, SA
Posts: 2
Default Re: November 2012

Hi-hi
Net gou inloer en lees hoedat almal vasbyt - dit help my om te weet ander probeer ook sonder kroek die paadjie loop.
My konsultant is darem nou terug van haar vakansie en het met haar "vasgemaak" dat ek op 26 Nov my laaste bloed sal laat trek en dan die refeed kry. Kan nie wag daarvoor nie - nog 'n wonderlike mylpaal.
Ons het Vrydagaand by vriende gaan braai en toe daag daar 'n baie goeie kennis op wat ons sowat 5 jaar laas gesien het omdat hy oorsee was. Kyk, dis darem 'n lekker gevoel as iemand so voor jou vassteek en in verbasing staan. Dankie, dr Cohen vir jou dieet; en ja, bygesę dankie vir almal se ondersteuning wat bydra daartoe dat mens hierdie paadjie suksesvol kan voltooi. Mens lees gereeld "nothing feels as good as thin feels", oh boy, dis sooo waar.
Nou-ja, ek is besig om koekies te bak (my jongste is oppad van die universiteit vir die Desember vakansie) en nee, ek proe nie daaraan nie maar ek staan en ruik aan die gaar goed), inteendeel, ek bak en brou elke naweek omdat my man net naweke tuis is en dan maak ek seker hy eet ordentlik en het darem 'n ietsie ekstra vir die week wat hy kan inpak. My geheim = maak my kos, en dan begin ek met die res s'n. In die begin van my Cohen-journey was die versoeking baie groot om te proe maar ek het net besluit basta daarmee, as ek klaar is en op maintenance sal die kos nogsteeds daar wees en dieselfde proe. So dis my motto.
Geniet die res van die naweek, en die week wat voorlę!
Groetnis
Reply With Quote
Reply

Tags
2012 , november

Thread Tools
Display Modes

Posting Rules
You may not post new threads
You may not post replies
You may not post attachments
You may not edit your posts

BB code is On
Smilies are On
[IMG] code is On
HTML code is Off

Forum Jump

Similar Threads
Thread Thread Starter Forum Replies Last Post
Waterwise challenge - Monday 13th Feb 2012 to Sunday 26th Feb 2012 cobie_lee Waterwise Challenge! 4 25-02-2012 12:09
100% Cohens Challenge - Monday 6th Feb 2012 - Sunday 19th Feb 2012 cobie_lee 100% Cohens Challenge 15 21-02-2012 14:56
100% Mango Challenge - Jan 23rd 2012 - Feb 5th 2012 cobie_lee 100% Cohens Challenge 29 07-02-2012 16:11
Waterwise challenge - Monday 16th Jan 2012-Sunday 29th Jan 2012 cobie_lee Waterwise Challenge! 14 30-01-2012 22:43
Waterwise Monday 2nd Jan 2012 - Sunday 15th Jan 2012 cobie_lee Waterwise Challenge! 22 15-01-2012 10:41

Custom T-ShirtsCustom Wrapped Canvas

All times are GMT +11. The time now is 23:31.


Powered by vBulletin® Version 3.8.5
Copyright ©2000 - 2020, Jelsoft Enterprises Ltd.