New You Forums

Go Back   New You Forums > Community Chat Time! > South Africa

Notices

Reply
 
Thread Tools Display Modes
  #1  
Old 19-12-2012, 09:08
Runninggirl's Avatar
Runninggirl Female Runninggirl is offline
On my way - To a new me.
 
Join Date: Nov 2012
Location: Rangiora
Posts: 263
Default Hallo uit new zealand

Dit was so lekker om n bietjie afrikaans te lees op die forum ek het die 12 november met cohens begin en ek kyk noord ek het besluit om een kersfees n nuwejaar en my verjaarsdag(die groot 40). Af te staan en die vogende 6-8maande aan myself te bestee en doen dit die een keer sodat ek nog baie kersfeeste en verjaarsdae saam met my gesin kan wees ek het nog n lank pad om te loop maar die skaal sluip in die regte rigting.......hier in christchurch vier die engelse (nie almal nie) n mid winter christmas so ek beplan om dan my kersfees verjaarsdag en die nuwe ek te vier
__________________
Start 12/11/12
GOAL 1 - 110kg.....3/12/12 GOAL 2- 105kg.... 31/12/12

TAKE 2 *******
GOAL 3- 99kg....GOAL 4- 95...GOAL 5 - 90.....
GOAL 6- 85...GOAL 7- 80...GOAL 8- 75....
GOAL 9- 74.... Refeed 71 ........ Goal weight- 69-66

Reply With Quote
  #2  
Old 20-12-2012, 20:42
Celeste123 Female Celeste123 is offline
Feeling more at home
 
Join Date: Oct 2012
Posts: 17
Default Re: Hallo uit new zealand

Hi baie sterkte, ek ook op Cohen deur my verj, kersfees en nuwe jaar. Beplan om die 14e Jan met refeed te begin.
__________________
"Be kinder than necessary, because everyone is fighting some kind of battle."
Reply With Quote
  #3  
Old 24-12-2012, 07:31
Runninggirl's Avatar
Runninggirl Female Runninggirl is offline
On my way - To a new me.
 
Join Date: Nov 2012
Location: Rangiora
Posts: 263
Default Re: Hallo uit new zealand

Dis amasing ek le maar laag ek probeer die groot parties mis en het al die vriende gese ek cheat niks nie ....... Maar jy weet ons kuier saam met mede suid afrikaner hier en almal hou van eet en gewoonlik sal daar gese word man net n happie net n slukkie en dan is alles daarmee heen ....... Ek het vir my n reward system gemaak ek het vir my n pandora armbandjie gekoop en vir elke 5 kg kry ek n charm so ek is due vir een oor 2 kg....en ek wil dit graag bereik voor die nuwe jaar......so niks verkeerd eet nie ......sterkte celeste oor die feestyd en geniet die refeed en baie geluk vir jou dat jy oor deur al die dae vasgebyt het vir jou nuwe jy..........gessende kersfees en mag jy n fabulous nuwe jaar he
__________________
Start 12/11/12
GOAL 1 - 110kg.....3/12/12 GOAL 2- 105kg.... 31/12/12

TAKE 2 *******
GOAL 3- 99kg....GOAL 4- 95...GOAL 5 - 90.....
GOAL 6- 85...GOAL 7- 80...GOAL 8- 75....
GOAL 9- 74.... Refeed 71 ........ Goal weight- 69-66

Reply With Quote
  #4  
Old 24-12-2012, 18:24
Celeste123 Female Celeste123 is offline
Feeling more at home
 
Join Date: Oct 2012
Posts: 17
Default Re: Hallo uit new zealand

Hi, jissie dis nou 'n goeie idee. Ek soek al lank 'n pandora charm bracelet. Dink ek moet iets uitdink waarvoor ek myself kan beloon sodat ek ook een kan kry. Baie sterkte vir jou ook vir hierdie tyd, daar in die land van die vreemdes.
__________________
"Be kinder than necessary, because everyone is fighting some kind of battle."
Reply With Quote
Awesome post - A Thank You from :-
Reply

Tags
hallo , uit , zealand

Thread Tools
Display Modes

Posting Rules
You may not post new threads
You may not post replies
You may not post attachments
You may not edit your posts

BB code is On
Smilies are On
[IMG] code is On
HTML code is Off

Forum Jump

Similar Threads
Thread Thread Starter Forum Replies Last Post
Robyn's Diary - Here in New Zealand Kerolee New Diaries 9 05-03-2012 18:39
Anyone from New Zealand Paulajgr Get Togethers 26 03-03-2012 16:06
Air New Zealand "bares it all" Kohinoor Off Topic Chit-Chat 1 02-07-2009 22:44
Going to New Zealand Andy46 Off Topic Chit-Chat 5 23-10-2008 00:51

Custom T-ShirtsCustom Wrapped Canvas

All times are GMT +11. The time now is 22:36.


Powered by vBulletin® Version 3.8.5
Copyright ©2000 - 2020, Jelsoft Enterprises Ltd.