New You Forums

Go Back   New You Forums > Community Chat Time! > South Africa

Notices

Reply
 
Thread Tools Display Modes
  #1  
Old 06-02-2013, 02:18
Not2Much's Avatar
Not2Much Female Not2Much is offline
Dedicated New You Forum Nut
 
Join Date: Jun 2012
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 1,169
My NYF Diary
Default February/Februarie 2013

So noudat ek nie meer die enigste Saffer hier is nie, kom ons kry ons forumpie weer aan die gang!

So now that I am not the only Saffer here anymore, let's get this party started again!



Februarie is die laaste somer maand so kom ons maak die beste daarvan voordat al die lekker vrugte verdwyn, en terwyl ons nog maklik ons baie water kan drink!
__________________
Started maintenance on 12 February 2015 - weighing 52.3kg




Reply With Quote
  #2  
Old 06-02-2013, 17:46
Celeste123 Female Celeste123 is offline
Feeling more at home
 
Join Date: Oct 2012
Posts: 17
Default Re: February/Februarie 2013

Halo

Ek sukkel, my kop wilnie meer saam werk nie. Wag steeds vir my refeed, maar moet nou weer 3 verloor voor ek kan begin. Die konsultant het my lelik in die steek gelaat....
__________________
"Be kinder than necessary, because everyone is fighting some kind of battle."
Reply With Quote
  #3  
Old 06-02-2013, 17:50
Celeste123 Female Celeste123 is offline
Feeling more at home
 
Join Date: Oct 2012
Posts: 17
Default Re: February/Februarie 2013

N2M

Baie dankie ekt vir jou 'n pm gestuur. Lekker daggie.
__________________
"Be kinder than necessary, because everyone is fighting some kind of battle."
Reply With Quote
  #4  
Old 06-02-2013, 19:01
Not2Much's Avatar
Not2Much Female Not2Much is offline
Dedicated New You Forum Nut
 
Join Date: Jun 2012
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 1,169
My NYF Diary
Default Re: February/Februarie 2013

Groot plesier Celeste!

Jy moet weer ten minste 7 - 10 kroekvry wees vir die beste refeed resultate. Doen wat jy moet om daar te kom Girl - jy sal daai 3 kilos heel moontlik afskud in 10 dae (mos maar meestal water wat gestoor word).

Sterkte! Ons is hier vir jou!
__________________
Started maintenance on 12 February 2015 - weighing 52.3kg




Reply With Quote
  #5  
Old 07-02-2013, 19:18
Celeste123 Female Celeste123 is offline
Feeling more at home
 
Join Date: Oct 2012
Posts: 17
Default Re: February/Februarie 2013

N2M

Baie dankie, ek het besluit vandag is die dag, so ek gaan nou streng bly op Cohen tot 21 Februarie, en dan 22 e begin met refeed.

Sterkte vir julle ander ook. Ek voel sommer bietjie beter vandag.
__________________
"Be kinder than necessary, because everyone is fighting some kind of battle."
Reply With Quote
  #6  
Old 07-02-2013, 19:38
Not2Much's Avatar
Not2Much Female Not2Much is offline
Dedicated New You Forum Nut
 
Join Date: Jun 2012
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 1,169
My NYF Diary
Default Re: February/Februarie 2013

Baie bly vir jou Celeste!

Toevallig gaan ek ook baie streng bly op Cohens tot die 21ste toe - dan gaan ek kroek! My suster (so pas 30 geword) kom kuier vir my vanuit die Kaap en ek gaan haar behoorlik spoil (en seker vir myself ook). Daarna gaan ek weer my 10 dae kroekvry doen en dan ook refeed. Miskien het ons nog 'n paar dae wat oorkruis - maar ek sal jou baie beslis ondersteun!.
__________________
Started maintenance on 12 February 2015 - weighing 52.3kg





Last edited by Not2Much; 07-02-2013 at 19:39. Reason: Maak nie sin nie
Reply With Quote
  #7  
Old 07-02-2013, 22:06
TrueMe Female TrueMe is offline
I'm new, please be nice to me.
 
Join Date: Feb 2013
Posts: 6
Default Re: February/Februarie 2013

Hello N2M en Celeste123,
Is julle nog op die forum?
__________________
A strong woman believes that she's strong enough to face her journey but a woman of strength has faith that it is in this journey that she will become STRONG!!


Reply With Quote
  #8  
Old 07-02-2013, 22:11
Not2Much's Avatar
Not2Much Female Not2Much is offline
Dedicated New You Forum Nut
 
Join Date: Jun 2012
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 1,169
My NYF Diary
Default Re: February/Februarie 2013

Hi TrueMe - ja jong - ek is nog hier...of liewer - ek is terug!
__________________
Started maintenance on 12 February 2015 - weighing 52.3kg




Reply With Quote
  #9  
Old 11-02-2013, 06:46
Runninggirl's Avatar
Runninggirl Female Runninggirl is offline
On my way - To a new me.
 
Join Date: Nov 2012
Location: Rangiora
Posts: 263
Default Re: February/Februarie 2013

Hallo lyk my ek is die selfde bootjie as julle ek wil ook goed vasbyt tot di 21ste toe ....... Die 22ste is my 40ste verjaarsdag........en dan sal ek dalk n stukkie kaaskoek wil eet saam met n braaivleisie.......... Ek gaan nooit weer 40word nie en ek wil net n lekker dag he op my 30ste verjarsdag het ek huisgetrek nooit my spitbraai gehad wat ek wou nie........
__________________
Start 12/11/12
GOAL 1 - 110kg.....3/12/12 GOAL 2- 105kg.... 31/12/12

TAKE 2 *******
GOAL 3- 99kg....GOAL 4- 95...GOAL 5 - 90.....
GOAL 6- 85...GOAL 7- 80...GOAL 8- 75....
GOAL 9- 74.... Refeed 71 ........ Goal weight- 69-66

Reply With Quote
  #10  
Old 11-02-2013, 19:16
Celeste123 Female Celeste123 is offline
Feeling more at home
 
Join Date: Oct 2012
Posts: 17
Default Re: February/Februarie 2013

Hi julle

Jissie ek sukkel!!! Probeer maar heeltyd water drink sodra ek voel die honger neem oor, maar moet omtrent in die badkamer sit.... Gelukkig weet ek dit werk en dis my enigste motivering op die stadium. Ek moet net klaar maak en refeed, wil graag nog so 4 kg verloor. Dalk moet ek deur druk tot einde Feb, en dan die 1e Maart begin refeed. Oja die vrou het my darem laat weet my refeed is 18 dae... Sterkte julle, onthou julle is nie alleen nie.
__________________
"Be kinder than necessary, because everyone is fighting some kind of battle."
Reply With Quote
  #11  
Old 12-02-2013, 08:03
Blommie's Avatar
Blommie Female Blommie is offline
Here to learn!
 
Join Date: Dec 2012
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 833
My NYF Diary
Default Re: February/Februarie 2013

Hi Celese. Byt vas die feit dat jy so baie nr 1 wys jou die vet is besig om te smelt! Jy kan daai laaste bietjie ook weg kry!!
__________________
Blommie

No matter how many times I break down there is always a little piece of me that says NO, you're not done yet, GET BACK UP.





I am waterwise x 1

Goal 1:70kg - Done 6 Aug 2013
Goal 2: 65kg - Scheduled 20 Aug 13
Goal 3: Start pole-dance lessons
Goal 4: 60kg
Goal 5: Start refeed
Reply With Quote
  #12  
Old 12-02-2013, 19:29
Not2Much's Avatar
Not2Much Female Not2Much is offline
Dedicated New You Forum Nut
 
Join Date: Jun 2012
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 1,169
My NYF Diary
Default Re: February/Februarie 2013

Runninggirl - dis nou of nooit Vrou - jy kan dit doen! Hou net moed! Terloops - het jy al 'n 'kaaskoekie' probeer maak met fyn provita as 'n basis; maaskaas met 'n sakkie versoeter; en 'n gesnyde kiwi vrug bo-op? Jy sal sommer voel soos 'n prinsessie!

Celeste - in die groot prentjie is 4kg baie makliker as 40kg - maar ek weet maar te goed dat die laaste 4kg 'n mens amper kan knak. Druk deur, hou moed - dit sal gebeur!
__________________
Started maintenance on 12 February 2015 - weighing 52.3kg




Reply With Quote
  #13  
Old 13-02-2013, 08:56
Blommie's Avatar
Blommie Female Blommie is offline
Here to learn!
 
Join Date: Dec 2012
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 833
My NYF Diary
Default Re: February/Februarie 2013

N2M ek het juis op my meal plan vir die week die kaaskoekie vir Vrydagaand. Het nogal gewonder or die pakkie versoeter, is dit so nodig of sal die mango wat ek insit dit soet genoeg maak? Ek moet net se dat ek daai FB bladsy love! Daai vroutjie is amazing!! Ekke womder hoe lank sy al klaar is met die program?
__________________
Blommie

No matter how many times I break down there is always a little piece of me that says NO, you're not done yet, GET BACK UP.





I am waterwise x 1

Goal 1:70kg - Done 6 Aug 2013
Goal 2: 65kg - Scheduled 20 Aug 13
Goal 3: Start pole-dance lessons
Goal 4: 60kg
Goal 5: Start refeed
Reply With Quote
  #14  
Old 13-02-2013, 19:20
Not2Much's Avatar
Not2Much Female Not2Much is offline
Dedicated New You Forum Nut
 
Join Date: Jun 2012
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 1,169
My NYF Diary
Default Re: February/Februarie 2013

As jy nie 'n probleem het om canderal te gebruik nie, gebruik dit maar eerder - die maaskaas is nogal skerp sonder dit. Wat ek ook gebruik het gedurende my eerste keer, was sagte lae-vet ricotta kaas van Lemnos - dit lyk nogal soos maaskaas maar proe heeltemal anders - en met 'n sakkie versoeter gemeng en kaneel bo-op het dit net soos 'n melktertjie geproe. Hierdie was my gunsteling, maar 'n 250g bakkie was R46 by PnP - so ek was 'n bietjie suinig daarmee. Ek het nou onlangs weer daarvan gesien by Checkers teen omtrent R26 - regtig waar die moeite werd.

Hanlie het regtig 'n slag met die kos - ek het al van lankal af die meeste van haar resepte in PDF formaat gehad wat ons maar so onder mekaar gedeel het. Sy het seker nou onlangs die FB blad begin met dieselfde, en 'n hele paar nuwe resepte - sy is fantasties!
__________________
Started maintenance on 12 February 2015 - weighing 52.3kg




Reply With Quote
  #15  
Old 14-02-2013, 17:50
Wafiya's Avatar
Wafiya Female Wafiya is offline
Ready 2 B Sexy!
 
Join Date: Jan 2013
Posts: 8
Default Re: February/Februarie 2013

More al die dames! Gelukkig valentynsdag vir almal. Julle mensies wat so na aan refeed is maak my groen van jaloesie! op die goeie manier hoor! dit is vir almal wat nog op die "journey" is 'n groot motivering om te sien hoe julle julle mylpale behaal.

Baie sterkte. O ja daai kaaskoekie klink fantasties, gaan dit definitief doen om myself biekie te treat
__________________









Current Weight: 94.9kg
Goal 1: 90kg done 13 Feb 13
Goal 2: 85kg
Goal 3: 80kg
Goal 4: 75kg
Total weight to be lost 19kg
Reply With Quote
  #16  
Old 17-02-2013, 22:25
Blommie's Avatar
Blommie Female Blommie is offline
Here to learn!
 
Join Date: Dec 2012
Location: Cape Town, South Africa
Posts: 833
My NYF Diary
Default Re: February/Februarie 2013

Het toe gisteraand die kaaskoekie met mango probeer. N2M moet se dat ek daai soeterigheid gesoek het van die versoeter. De mago het gehelp maar mens het nogsteeds die maaskaas geproe. Ekt vir my man ook ene gemaak maar heuning by gesit om bietjie soeter te maak. Hy het dit gelove!!
__________________
Blommie

No matter how many times I break down there is always a little piece of me that says NO, you're not done yet, GET BACK UP.





I am waterwise x 1

Goal 1:70kg - Done 6 Aug 2013
Goal 2: 65kg - Scheduled 20 Aug 13
Goal 3: Start pole-dance lessons
Goal 4: 60kg
Goal 5: Start refeed
Reply With Quote
Reply

Tags
2013 , february or februarie

Thread Tools
Display Modes

Posting Rules
You may not post new threads
You may not post replies
You may not post attachments
You may not edit your posts

BB code is On
Smilies are On
[IMG] code is On
HTML code is Off

Forum Jump

Similar Threads
Thread Thread Starter Forum Replies Last Post
February Challenge LouBean 100% Cohens Challenge 70 09-04-2013 18:06
Anyone starting in Jan 2013 Blommie South Africa 37 06-02-2013 02:06
Waterwise Challange from monday 28 February to sunday 6 March Happy Barb Waterwise Challenge! 27 16-03-2011 21:43
water challange from monday 14 February to 27 Happy Barb Waterwise Challenge! 14 28-02-2011 09:46
10kgs in 6 weeks - New Challenge - Start Date 23rd February - End Date 6th April 2009 maria1969yellow Old/Closed comps 216 15-04-2009 19:05

Custom T-ShirtsCustom Wrapped Canvas

All times are GMT +11. The time now is 14:48.


Powered by vBulletin® Version 3.8.5
Copyright ©2000 - 2020, Jelsoft Enterprises Ltd.