#1
|
||||
|
||||
February/Februarie 2013
So now that I am not the only Saffer here anymore, let's get this party started again! Februarie is die laaste somer maand so kom ons maak die beste daarvan voordat al die lekker vrugte verdwyn, en terwyl ons nog maklik ons baie water kan drink! |
#2
|
|||
|
|||
Re: February/Februarie 2013
Halo
Ek sukkel, my kop wilnie meer saam werk nie. Wag steeds vir my refeed, maar moet nou weer 3 verloor voor ek kan begin. Die konsultant het my lelik in die steek gelaat....
__________________
"Be kinder than necessary, because everyone is fighting some kind of battle." |
#3
|
|||
|
|||
Re: February/Februarie 2013
N2M
Baie dankie ekt vir jou 'n pm gestuur. Lekker daggie.
__________________
"Be kinder than necessary, because everyone is fighting some kind of battle." |
#4
|
||||
|
||||
Re: February/Februarie 2013
Groot plesier Celeste!
Jy moet weer ten minste 7 - 10 kroekvry wees vir die beste refeed resultate. Doen wat jy moet om daar te kom Girl - jy sal daai 3 kilos heel moontlik afskud in 10 dae (mos maar meestal water wat gestoor word). Sterkte! Ons is hier vir jou! |
#5
|
|||
|
|||
Re: February/Februarie 2013
N2M
Baie dankie, ek het besluit vandag is die dag, so ek gaan nou streng bly op Cohen tot 21 Februarie, en dan 22 e begin met refeed. Sterkte vir julle ander ook. Ek voel sommer bietjie beter vandag.
__________________
"Be kinder than necessary, because everyone is fighting some kind of battle." |
#6
|
||||
|
||||
Re: February/Februarie 2013
Baie bly vir jou Celeste!
Toevallig gaan ek ook baie streng bly op Cohens tot die 21ste toe - dan gaan ek kroek! My suster (so pas 30 geword) kom kuier vir my vanuit die Kaap en ek gaan haar behoorlik spoil (en seker vir myself ook). Daarna gaan ek weer my 10 dae kroekvry doen en dan ook refeed. Miskien het ons nog 'n paar dae wat oorkruis - maar ek sal jou baie beslis ondersteun!. Last edited by Not2Much; 07-02-2013 at 18:39. Reason: Maak nie sin nie |
#7
|
|||
|
|||
Re: February/Februarie 2013
Hello N2M en Celeste123,
Is julle nog op die forum?
__________________
A strong woman believes that she's strong enough to face her journey but a woman of strength has faith that it is in this journey that she will become STRONG!! |
#8
|
||||
|
||||
Re: February/Februarie 2013
Hi TrueMe - ja jong - ek is nog hier...of liewer - ek is terug!
|
#9
|
||||
|
||||
Re: February/Februarie 2013
Hallo lyk my ek is die selfde bootjie as julle ek wil ook goed vasbyt tot di 21ste toe ....... Die 22ste is my 40ste verjaarsdag........en dan sal ek dalk n stukkie kaaskoek wil eet saam met n braaivleisie.......... Ek gaan nooit weer 40word nie en ek wil net n lekker dag he op my 30ste verjarsdag het ek huisgetrek nooit my spitbraai gehad wat ek wou nie........
|
#10
|
|||
|
|||
Re: February/Februarie 2013
Hi julle
Jissie ek sukkel!!! Probeer maar heeltyd water drink sodra ek voel die honger neem oor, maar moet omtrent in die badkamer sit.... Gelukkig weet ek dit werk en dis my enigste motivering op die stadium. Ek moet net klaar maak en refeed, wil graag nog so 4 kg verloor. Dalk moet ek deur druk tot einde Feb, en dan die 1e Maart begin refeed. Oja die vrou het my darem laat weet my refeed is 18 dae... Sterkte julle, onthou julle is nie alleen nie.
__________________
"Be kinder than necessary, because everyone is fighting some kind of battle." |
#11
|
||||
|
||||
Re: February/Februarie 2013
Hi Celese. Byt vas die feit dat jy so baie nr 1 wys jou die vet is besig om te smelt! Jy kan daai laaste bietjie ook weg kry!!
__________________
Blommie No matter how many times I break down there is always a little piece of me that says NO, you're not done yet, GET BACK UP. I am waterwise x 1 Goal 1:70kg - Done 6 Aug 2013 Goal 2: 65kg - Scheduled 20 Aug 13 Goal 3: Start pole-dance lessons Goal 4: 60kg Goal 5: Start refeed |
#12
|
||||
|
||||
Re: February/Februarie 2013
Runninggirl - dis nou of nooit Vrou - jy kan dit doen! Hou net moed! Terloops - het jy al 'n 'kaaskoekie' probeer maak met fyn provita as 'n basis; maaskaas met 'n sakkie versoeter; en 'n gesnyde kiwi vrug bo-op? Jy sal sommer voel soos 'n prinsessie!
Celeste - in die groot prentjie is 4kg baie makliker as 40kg - maar ek weet maar te goed dat die laaste 4kg 'n mens amper kan knak. Druk deur, hou moed - dit sal gebeur! |
#13
|
||||
|
||||
Re: February/Februarie 2013
N2M ek het juis op my meal plan vir die week die kaaskoekie vir Vrydagaand. Het nogal gewonder or die pakkie versoeter, is dit so nodig of sal die mango wat ek insit dit soet genoeg maak? Ek moet net se dat ek daai FB bladsy love! Daai vroutjie is amazing!! Ekke womder hoe lank sy al klaar is met die program?
__________________
Blommie No matter how many times I break down there is always a little piece of me that says NO, you're not done yet, GET BACK UP. I am waterwise x 1 Goal 1:70kg - Done 6 Aug 2013 Goal 2: 65kg - Scheduled 20 Aug 13 Goal 3: Start pole-dance lessons Goal 4: 60kg Goal 5: Start refeed |
#14
|
||||
|
||||
Re: February/Februarie 2013
As jy nie 'n probleem het om canderal te gebruik nie, gebruik dit maar eerder - die maaskaas is nogal skerp sonder dit. Wat ek ook gebruik het gedurende my eerste keer, was sagte lae-vet ricotta kaas van Lemnos - dit lyk nogal soos maaskaas maar proe heeltemal anders - en met 'n sakkie versoeter gemeng en kaneel bo-op het dit net soos 'n melktertjie geproe. Hierdie was my gunsteling, maar 'n 250g bakkie was R46 by PnP - so ek was 'n bietjie suinig daarmee. Ek het nou onlangs weer daarvan gesien by Checkers teen omtrent R26 - regtig waar die moeite werd.
Hanlie het regtig 'n slag met die kos - ek het al van lankal af die meeste van haar resepte in PDF formaat gehad wat ons maar so onder mekaar gedeel het. Sy het seker nou onlangs die FB blad begin met dieselfde, en 'n hele paar nuwe resepte - sy is fantasties! |
#15
|
||||
|
||||
Re: February/Februarie 2013
More al die dames! Gelukkig valentynsdag vir almal. Julle mensies wat so na aan refeed is maak my groen van jaloesie! op die goeie manier hoor! dit is vir almal wat nog op die "journey" is 'n groot motivering om te sien hoe julle julle mylpale behaal.
Baie sterkte. O ja daai kaaskoekie klink fantasties, gaan dit definitief doen om myself biekie te treat |
#16
|
||||
|
||||
Re: February/Februarie 2013
Het toe gisteraand die kaaskoekie met mango probeer. N2M moet se dat ek daai soeterigheid gesoek het van die versoeter. De mago het gehelp maar mens het nogsteeds die maaskaas geproe. Ekt vir my man ook ene gemaak maar heuning by gesit om bietjie soeter te maak. Hy het dit gelove!!
__________________
Blommie No matter how many times I break down there is always a little piece of me that says NO, you're not done yet, GET BACK UP. I am waterwise x 1 Goal 1:70kg - Done 6 Aug 2013 Goal 2: 65kg - Scheduled 20 Aug 13 Goal 3: Start pole-dance lessons Goal 4: 60kg Goal 5: Start refeed |
Tags |
2013 , february or februarie |
|
|
Similar Threads | ||||
Thread | Thread Starter | Forum | Replies | Last Post |
February Challenge | LouBean | 100% Cohens Challenge | 70 | 09-04-2013 17:06 |
Anyone starting in Jan 2013 | Blommie | South Africa | 37 | 06-02-2013 01:06 |
Waterwise Challange from monday 28 February to sunday 6 March | Happy Barb | Waterwise Challenge! | 27 | 16-03-2011 20:43 |
water challange from monday 14 February to 27 | Happy Barb | Waterwise Challenge! | 14 | 28-02-2011 08:46 |
10kgs in 6 weeks - New Challenge - Start Date 23rd February - End Date 6th April 2009 | maria1969yellow | Old/Closed comps | 216 | 15-04-2009 18:05 |