New You Forums

Go Back   New You Forums > Community Chat Time! > South Africa

Notices

Reply
 
Thread Tools Display Modes
  #1  
Old 02-09-2013, 17:46
LiquidIce's Avatar
LiquidIce Female LiquidIce is offline
On my way - To a new me.
 
Join Date: Aug 2013
Location: Pretoria/South Africa
Posts: 136
Default A question about Cohen

Hi to all fellow South Africans from a freezing pretoria!!

I have a few questions...

First, crackers. What are we allowed? I am so bored with Crackerbread and provitas... Is there anything else that is allowed? Maybe something not so bland...

Second, what yogurt brand is best and allowed?

And third, do you buy mince meat off the shelf, and what minced meat do you use? Can I buy chicken mince of the shelf?

That all the questions I have for now that I can remember...

Thanks!
__________________




Started Cohen on 26/08/2013
Hubby promised a trip to Mauritius when I reach 70kg... (will be delayed due to possible refeed (me) and rehab (hubby))
Reached lowest estimate of Spring challenge 2013 of losing 15kg on 6 November 2013. Now aiming for higher estimate of 20kg lost before end of challenge... Made the 80's on 15/11/2013
Reply With Quote
  #2  
Old 02-09-2013, 20:35
Not2Much's Avatar
Not2Much Female Not2Much is offline
Dedicated New You Forum Nut
 
Join Date: Jun 2012
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 1,169
My NYF Diary
Default Re: A question about Cohen

Hi Daar!

Wil 'n bietjie Afrikaans praat, en verskoon my as ek aan neem dat jy Afrikaans sprekend is (jy IS immers van Pretoria!).

1) Jy kan ook nou Matzo's kry - daar is verskillende geure, so bly maar by die oorspronklike. Ons het ook onlangs Saltines gekry - maar om vir jou die waarheid te sĂȘ - hoe meer 'bland' die crackers is hoe beter vir jou! Die ander goed proe te lekker, en voor jy jou kan kry kroek jy op die goed! Persoonlik snack ek net op my vrugte tussen etes - die crackers gebruik ek in my kos om dit 'n bietjie meer vullend te maak. Bv. 1 cracker in my sop, of 'n provita ge-'crumble' oor my 'poached' appel.

2) Jogurt - enige van die fat-free plain jogurts is reg. Parmalat Fabulite is maar die lekkerste vir my, maar ek vermy jogurt oor die algemeen - dit maak my maar net nie so vol soos 'n eier in die oggend nie.

3) Mince - vermy van die rakke af - veral die hoender mince - daar is baie vet in. Ek het self al gedink om 'n mincer te koop by Makro, want dit is maar moeite om my hoender so fyn te sny vir my sop. Ek sny dit nou in repies, braai tot ligbruin in Spray 'n Cook, en kook dan saam met groente tot sag. Dan 'blend' ek dit my 'stick-blender'.

Sjoe! Met al die Engels, kon ek maar net so wel Engels geantwoord het!

Het jy toe reg gekom met die Enoki's?

Lizelle
__________________
Started maintenance on 12 February 2015 - weighing 52.3kg




Reply With Quote
  #3  
Old 02-09-2013, 21:45
LiquidIce's Avatar
LiquidIce Female LiquidIce is offline
On my way - To a new me.
 
Join Date: Aug 2013
Location: Pretoria/South Africa
Posts: 136
Default Re: A question about Cohen

Dankie vir die terug antwoord. En ja, ek is afrikaans!

Ek sal bietjie kyk in die winkels na die crackers. Ek wil net so nou en dan bietjie afwissel. My crackerbreads gebruik ek vir kos, maar so teen 20:00 is ek spyt ek het, want dan is ek lus vir dit! Lol! Ek het nog n entjie om te gaan.

Ek is bly oor die fabulite, want ek het gedink as dit so lekker is kan dit nie goed wees nie! Ek eet yogurt oor naweke want dan is almal by die huis en ek is n naweek mode - ek is n huisvrou, so naweke rus ek ordentlik! Ek het mos nou hoeka die 'iced coffee' ontdek. Ek gooi wel twee lepels nescafe classic in. Ek mis my koffie in die oggend, maar kan nie swart bitter koffie inkry nie, so ek drink nou rooibos en sulke goed (geen blends nie!).

Ek sal dan maar slaghuis toe gaan dat hulle maar vir my n stuk steak mince. Dit klink net so verkeerd!

Laaste vraag, koop jy vars vis of gevriesde vis? Ek weet nie hoe om gevriesde vis te weeg nie en jy kan dit nie ontvries en weer vries nie, so vir nou hou ek maar by tuna...

En ja dankie, ek het toe reggekom met Enoki, al gebruik ook. Food Lovers Market hou dit toe aan. Kos so R25 n pakkie. Het sommer n klomp ander mushrooms ook gekry. Na n week van Denny se wit mushrooms is ek goed gatvol!
__________________




Started Cohen on 26/08/2013
Hubby promised a trip to Mauritius when I reach 70kg... (will be delayed due to possible refeed (me) and rehab (hubby))
Reached lowest estimate of Spring challenge 2013 of losing 15kg on 6 November 2013. Now aiming for higher estimate of 20kg lost before end of challenge... Made the 80's on 15/11/2013
Reply With Quote
  #4  
Old 02-09-2013, 23:52
Not2Much's Avatar
Not2Much Female Not2Much is offline
Dedicated New You Forum Nut
 
Join Date: Jun 2012
Location: Pretoria, South Africa
Posts: 1,169
My NYF Diary
Default Re: A question about Cohen

Ha ha ha - jy het my lekker laat glimlag!

Ek is op my manier ook 'n huisvrou - ons het 'n aircon besigheid wat ons van die huis af behartig (my man werk baie self) en ek sit meestal voor die rekenaar en 'doen die boeke'. My man is nou al so oulik dat hy elke oggend vir my ontbyt in die bed bring - behoorlik af geweeg en als!

Met vis maak ek so - ons is mal oor Ocean Basket, en het 'n goeie verhouding met die eienaar van ons local (Wonderboom Junction), so elke nou en dan vra ek hom vir so 3kg wanneer hy sy voorraad kry (hy vra my R70/kilo). Hulle maak dit skoon en sny dit in fillets. By die huis weeg ek vir my so 1kg af in porsies, en die res vries ek vir die familie. Ek het dit al by Food Lover's ook gedoen, en hulle vra R59/kilo (of iets), maar dit is heel vis met kop en al!

Ek kan ook nie swart koffie oor my lippe kry nie - ek weier om te probeer. Ek het aan geleer om groen tee te drink - dit is nou my drankie van keuse - maar dit het 'n rukkie gevat om aan gewoond te raak. O, en as ek sukkel met my water, drink ek kook water wat so 'n bietjie af gekoel het - party keer met 'n suurlemoen skyfie in.

Jy gaan hou van die somer - jogurt en mango is die beste ding ooit!
__________________
Started maintenance on 12 February 2015 - weighing 52.3kg




Reply With Quote
Reply

Tags
cohen , question


Posting Rules
You may not post new threads
You may not post replies
You may not post attachments
You may not edit your posts

BB code is On
Smilies are On
[IMG] code is On
HTML code is Off

Forum Jump

Similar Threads
Thread Thread Starter Forum Replies Last Post
Return to Cohen - Why would that be? (A newby question) Blommie Discussion on Cohen's Lifestyle programme 14 08-01-2013 12:09
Sorry, I've got another question ... BellaandMeg NEW MEMBERS... Start here! 20 07-03-2012 14:13
Cohen Singapore Clinic closed down - redirect to Cohen International Dee1848 Discussion on Cohen's Lifestyle programme 5 30-11-2011 00:17
Reasons to do Cohen and Stay on Cohen: Motivational Ideas lessfatty NEW MEMBERS... Start here! 88 19-11-2011 11:53
BMI Question cmc The Home Stretch! Refeeding discussion 0 10-04-2009 18:42

Custom T-ShirtsCustom Wrapped Canvas

All times are GMT +11. The time now is 02:36.


Powered by vBulletin® Version 3.8.5
Copyright ©2000 - 2024, Jelsoft Enterprises Ltd.